Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vioolsdrift Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Vioolsdrift Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Vanessa F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa F
Gesin met tieners

Sal beslis aanbeveel.

Was baie vriendelik en kos was heerlik, pad is net besig, maar vir 1 nag is dit goed genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Die eienaar is baie aangenaam en help mens baie mooi. Die plek sal ek aanbeveel vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lutz S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lutz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not bad.

Everything was very nice, only the air conditioning in the room was very loud and not cooling down to the expected temperature we wanted. The WiFi is only available near the reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en heeltyd tuis en veilig gevoel.

Vioolsdrift Lodge is 'n oase langs die pad na 'n lang dag se ry. 'n Plek waar jy weer kan "recharge" om verfris te wees vir die volgende dag se ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jario O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jario O

Ons het 'n baie lekker familie vakansie geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly en ons, oud en jonk, het die swembad verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient overnight stay.

It was ok. Just to overnight before crossing the border. The staff were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S
Gesin met klein kinders

Was fantasties.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton D
Enkelreisiger

Hierdie besprekingsstelsel werk bakgat!

Daar was geen messe by die eetgerei om te kon gebruik nie en die badkamer se lig het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 183, Vioolsdrif, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833731eecebd0d9e08e5682d8fe12311facac95e3d110f3447a8ea23d629901d662cd1fc600ca398a5a92ecd396d811482ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 ERF 183 Vioolsdrift 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.772177 17.627938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem