Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hein K
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Waaiers en ekstra stoele het arriveer 'n dag voor ons gery het. Daar was/is teëls gebroke. Kombuiskraan werk moeilik en kan vervang word. Kombuistoerusting, eetgerei puik. Hulle kan 'n Airfryer aanskaf. (Het ons s'n saam gery.) TV kamer baie warm met geen verkoeling. Dis jammer dat die boonste badkamer 'n on-suite is, maar die ander slaapkamer moet deur daardie kamer loop om die badkamer te gebruik. Privaatheid was 'n kwessie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

97 Marine Drive, Struisbaai, 7185, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA864222d0d8c492cdc5f9ade5070e1e1a62c12c99771a5d3e5bb50f56fb136b383b200fe447a02756929bd045b1dc7b962f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 97 Marine Drive Struisbaai 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812692 20.0423025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang