Vissie en Skulpie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vissie en Skulpie bied selfsorgverblyf in die pragtige kusdorpie, Jongensfontein, en is op die Tuinroete op pad na Kaapstad geleë. Die woonstel is naby die see en 'n asemrowende getypoel.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort in die tweede badkamer.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, halogeen-konveksie-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket.
Buite is daar onderdakbraaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Vissie en Skulpie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom