+30
Selfsorg in Gansbaai

Vista da Montanha

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Tawanda K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Excellent. I enjoyed the stay, especially the clean rooms with ensuites.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2026

Plek was skoon, maar daar is te veel vlieë. Dit was okay, maar is minimaal. Geen direkte DStv en aircon.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Graham & Ronell
Vista da Montanha
Goeie dag Peter Dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer, en aandag gegee. Ongelukkig, a.g.v. die weerverandering, was daar baie mense in die Gansbaai-omgewing wat gekla het oor die vlieë; ongelukkig was dit uit my hande om te beheer. Huidiglik is dit gelukkig iets van die verlede. Die wooneenheid se beskrywing stipuleer daar is slegs 'n Slim TV en staan waaiers. Vriendelike groete Graham en Ronell

Shanice A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie rustig en veilig. Dit was lekker rustig. Ons het onsself baie geniet, en dit was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham & Ronell
Vista da Montanha
Goeie more Shanise, dankie vir die mooi terugvoer, dit word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Graham & Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Markstraat, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55c2a030c2c2a563e085344d784d10bcdbf98b5a658f9118419cbd29ebd3006f69253e13fcd464063b2d248fc408bb6afa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 17 Markstraat Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.583900635288 19.352970622893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang