Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Del Mar 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan die kliënt gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Sleutels sal nie oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die verblyf beskadig word, hetsy opsetlik of nie, deur nalatigheid of nie, deur jouself of enigiemand anders, stem jy in om vir die skade te betaal as dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Indien jy by die verblyf aankom en vind dat daar skade is, rus die onus op jou om ons kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening wat jy nomineer betaal word.
Onthou asb. om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asb. seker dat die volle balans 7 dae voor aankoms in die bankrekening gereflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen sal dit lei tot uitsetting met geen terugbetaling en geen kennisgewing.
Rook in die eenhede is verbode. Sou jy in die huis rook, sal jy jou breekskadedeposito verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Handdoeke vir swem en bad.
DStv-dekodeerder, afstandbeheer en kaart.
Tydens jou verblyf sal jy jou eie skoonmaakmiddels en toiletpapier moet saambring.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms gereël word. Dit is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar indien daar 'n skoonmaker is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die eienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief wat veroorsaak word deur 'n handeling buite hulle beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, kan die eienaars nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 285
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 285
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 285
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-weg 22, St. Michael's-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d440e9eea48534eb2684f53de179ddd81217fedf1fb65023911d2efcc5b5bc9cd97b0935d2c02253c472ab430a95b7cd52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 285 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 22 Orange Rock Road St Michael's-on-Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.823236110238 30.403667986393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem