Viva Vita
10 gaste
3 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 3105 Chlameys Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Viva Vita is 'n pragtige selfsorgvilla in die Langezandt Estate in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende aangesien die villa stapafstand vanaf die hoofstrand is.
Hierdie villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die solderarea het 4 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die solderarea het 'n kuier-area met gemaklike sitplek en 'n TV. Buite is daar 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 78
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3105 Chlameys Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3105 Chlameys Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang