LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vlindervlerkies Woonstel | LekkeSlaap
+9

Vlindervlerkies Woonstel

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Louis Trichart-straat 13, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Vlindervlerkies Woonstel bied bekostigbare selfsorgverblyf in Somerset-Wes.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste met 'n privaat ingang en grens aan die hoofhuis. Die eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n bababed. Die badkamer het 'n bad met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Ekstra geriewe sluit 'n TV, volledige DStv, DVD-speler, wasmasjien, tuimeldroër en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Somerset Mall, Cheetah Outreach, Erinvale Gholfklub, Helderberg Natuurreservaat en wynlandgoedere in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vlindervlerkies Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Vlindervlerkies Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Louis Trichart-straat 13, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vlindervlerkies Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Louis Trichart-straat 13, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAID84P0UeCA5a6OGMcjN8wFcz6X01G8wX18DWDqL4sEqq7ROPOZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 13 Louis Trichart Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.071662201682 18.841752844775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!