LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Volgenoeg Self Catering | LekkeSlaap
+79

Volgenoeg Self Catering

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volgenoeg Plaas, Volmoed, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Volgenoeg Self Catering is 12 km buite Oudtshoorn.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied waarvan 1 'n gaste-eenheid is en die ander een 'n kothuis.

Die gaste-eenheid is aaneengeskakel met die hooflodge en het 'n privaat ingang. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n binnebraai en eet-area. Die groot oopskuifdeure van die sitkamer lei na 'n lieflike stoep met sitplek en 'n onderdakbuitebraai.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep-area met buitemeubels. Langsaan die eenheid is die boma-area met 'n onderakbuitebraai en sitplek.

Albei eenhede bied toegang tot die swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Volgenoeg Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Volgenoeg Plaas, Volmoed, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Volgenoeg Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volgenoeg Plaas, Volmoed, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5c0dc137522483dc62148566840536b2ac6297a7a7316981efd33a10b2abefd0d997b4eae8023b3b0ac6263be97fadd44f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Volgenoeg Farm Volmoed 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.632412923706 22.096428432459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!