Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlklip Strandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Voëlklip Strandhuis is ’n ruim selfsorghuis met pragtige uitsigte op die berg in Voëlklip, Hermanus. Die huis is ideaal vir ’n naweek weg saam met die gesin, of ’n sorgvrye seevakansie.

Hierdie huis bied verblyf aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, ’n gastetoilet en ’n oopplan-kombuis, - eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n vol en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 3 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort, toilet en wasbak het. Die vyfde slaapkamer is ’n aparte woonstel met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Dit lei na die swembad-area.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolfoond. Daar is ook ’n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het ’n etenstafel met 10 sitplekke. Die sitarea het gerieflike banke en ’n platskerm-TV.

Die leefarea lei na ’n stoep en vermaakarea met ’n piekniekbankie, ingeboude braai en ’n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Voëlklip Strandhuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Voëlklip Strandhuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

SP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • 5de Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voëlklip Strandhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bcd5da6ed28284dd2c2161dc2acbf270887ef8ced9cd33aca706f7eb609426ac973e74b063b75c65b3683302b0903341913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 10 mense 5 5 1 5 309 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411672 19.298737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem