Volksrust Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk D - Apr 2023
Algehele gradering
Was voldoende vir my behoefdes, basies net oorslaap en aanbeweeg die volgende oggend.
Charl V - Apr 2018
Algehele gradering
Goed geleë en naby golfbaan.
Dirk P - Aug 2017
Algehele gradering
Expensive for what you get. Not enough amenities.
Volksrust Guest House se terugvoer
Hello Dirk,
Thank you for your feedback.
Some changes are already being made due to your review.
Regards,
Volksrust Guest House.
Jomari B - Apr 2017
Algehele gradering
Perfekte ligging!
Lees meerCalia R - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies en privaat.
Volksrust Guest House se terugvoer
Ek is baie jammer om hierdie te hoor en ons is baie jammer om te verneem dat julle nie 100% tevrede was nie.
Die televisies werk vandag nog sonder dat ons enigiets verander het- so daardie verstaan ek ongelukkig nie.
Ek onthou ons telefoongesprek- julle het verskoning gemaak dat julle baie laat sou arriveer en ek het jou gevra om bietjie geduldig te wees, ek sal die gasheer uit sy slaap uit wakker maak, maar ons sal julle akkommodeer. So jammer indien die gasheer bietjie deur die slaap voorgekom het- dit was in 'n mate te verwagte. Ek is nie seker watter tipe van verwelkoming julle verwag het in die nag na slapenstyd nie. Maar ek sal verseker daardie aspek aanspreek aan hierdie kant. Die kabels (meervoud) wat afval as die deure (meervoud) oopgemaak word? Sjoe ek verstaan nie daardie een nie maar ek gaan verseker kyk watter kabel bo oor 'n deur kan wees- ek kan aan niks so iets dink nie. Ons het nie kabels bo deure nie.
Ek neem alles ter harte, ek waardeer die terugvoer, ek spreek alles aan sodat niemand weer bogenoemde sal kla nie.
Groete
Morne Myburgh
(Eienaar)
Ben B - Mrt 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie goed en sal weer gebruik.
Tebogo M - Okt 2014
Algehele gradering
Great place
Ina B - Mei 2014
Algehele gradering
Baie genotvol.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amajubastraat 29, Volksrust, 2470, Mpumalanga