Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Francois H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die beste gastehuis met ongelooflike wonderlike mense teen billike pryse!

Van al die plekkies waar ons gebly het was Voëlroepersfontein Gastehuis die beste. Alles was net perfek. Pragtige huis wat soveel heimwee gebring het, mooiste tuin, Tannie en eggenoot het die mooiste omgee harte. Die personeel was almal baie vriendelik. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring. Het gevoel soos 'royalty'!

Die tuin is iets ongeloofliks en die kamers is ruim en vol sjarme. Die ontbyt was so keurig bedien met 'n pot vars blomme op die tafel, mooi musiek en 'n waterfontein wat uit die spruit spuit. Pragtige koffiekoppies wat jou soos die koningin laat voel en die heerlikste vrugtekelkie gevolg deur 'n vol warm ontbyt, en as jy so gelukkig soos ek is, sal daar selfs ook 'n mak duif op jou skouer kom sit! Puik ervaring! Ek gaan weer Albertinia toe gaan, al is dit net om daar te gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn S
Besigheidsreis

It has been the best stay ever.

The host, Marietjie, is very friendly, very helpful. We loved our stay with her and she is always available if you need anything. It was a very peaceful evening, quiet with a beautiful view when you woke up the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phthessa J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phthessa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was die beste verblyf gedurende ons hele sloertoer op 'n motorfiets deur die Oos- en Wes-Kaap al die pad huis toe tot in Gauteng.

Die gasvrou, Marietjie, is fynbesnede en behandel haar gaste met die grootste respek en waardigheid. Die huis, tuin, kuns, musiek, ontbyt en die gevoel by Voëlroepersfontein is onverbeterlik. Albertinia is 'n skoon, netjiese en veilige dorpie. Ons gaan 'n volgende besoek beplan en langer vertoef. Baie dankie vir uitstekende, trots Afrikaanse diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Callie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oorslaap om te onthou.

Ons was besig om te verhuis vanaf George na Yzerfontein. Dit was 'n lang dag met treklorrie wat laat was en ons het 'n oornagplek by Albertinia gesoek. Ons keuse van Voëlroepersfontein was die regte een. Marietjie het ons tuis laat voel, vir ons 'n eetplek aanbeveel en die indrukwekkende biblioteek gaan wys. Ons wou vroegoggend vertrek en sou dus die groot ontbyt misloop. By ons vertrek het Marietjie egter reggestaan met 'n pakkie van die heerlikste padkos vir ons, net nog 'n bewys van Voëlroepersfontein se verbintenis tot uitstaande kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy R

An absolutely wonderful stay!

We (my mom, my sister and I) loved our brief stay here and would love to return for a longer stay one day. This place is a beautiful gem in the area, with the most beautiful garden and trees, as well as the best and warmest hospitality that one could wish for. After a 9 day trip, this was a relaxing haven and the kindness and consideration shown by the owners was so appreciated. The breakfast was 5 star too, served with beautiful roses from the garden, and with such elegance and style. The best ever! Thank you so much to the owners and lovely staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudowan H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudowan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Owners are awesome people. Made me and my Girlfriend feel at home. We will definitely visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hessie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Mense baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas Stephen J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas Stephen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.

Pragtige plek met die mooiste grootste bome en leesstof galoor. Dankie vir die opstel van die huis, biblioteek, stoepsit en tuin wandelings. Stil, rustig en vrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Enkelreisiger

Fantasties.

Maroetjie en haar personeel lewer uitstekende diens. Die gaste word op hul hande gedra van die oomblik wat jy arriveer totdat jy vertrek. 'n Wonderlike rustige atmosfeer heers 24/7.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die eienaar, Marietjie en haar personeel, Liefie en Enid is juwele. Hulle ontsien geen moeite vir hul gaste nie. Altyd vriendelik, altyd hulpvaardig, altyd netjies, altyd bereid om iets ekstra te doen en wil gedurig weet of hul gaste gemaklik en gelukkig is. Gaan kuier gerus, onthou om piekniek te hou onder die flustered boom. Jy sal NIE spyt wees nie. Ons kan nie wag vir n volgende geleentheid om weer daar tuis te gaan nie. Marietjie, julle is wonderlike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellmare E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellmare E
Gesin met klein kinders

Our stay was comfortable and peaceful.

There is a large garden scenery and lapa braai that we enjoyed a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Marietjie en haar span is fantasties. Van ons daar gearriveer het totdat ons weer vertrek het, het hulle alles in hul vermoed gedoen om ons so gemaklik as moontlik te hou. Wasgoed is gewas en gestryk, ons is vriendelik gegroet elke keer wanneer ons mekaar raak geloop het. Ons het selfs 'n oproep van Marietjie gekry om te hoor of ons veilig tuis is! Hulle is net absolute fantasties en ons sal glad nie twee keer dink om weer daar te gaan kuier nie. Baie dankie Marietjie, dit was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en gasvry, voel soos om vir oupa en ouma te gaan kuier as kind. Baie dankie!

Voëlroepersfontein is die naaste wat ons as mens sal kan kom aan die Tuin van Eden op die Aarde. Hier kan mens die hand van God ervaar in die rustigheid en vrede wat die voëlgesang en die majestueuse Fluisterboom jou bied, dis wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n fees!

Baie dankie Marietjie vir die gasvryheid en vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Wat 'n voorreg om in hierdie asemrowende gastehuis en omgewing tuis te gaan. Die kos was uitstekend, mag ons ooit weer die geleentheid hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en die wonderlikste mense.

Marietjie is die wonderlikste mens en het ons dadelik laat tuis voel by haar plekkie. Reisigers kan gerus die moeite doen om by haar oor te slaap. Hier kan jy lekker uitrus en weer al jou kragte bymekaar kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Monica! Jou boodskap herinner my aan die mooie vers: “Na waters waar rus is, lei Hy my heen...” Hier in die herfstyd is alles doodstil; die natuur begin wag vir die groei wat een van die dae weer diep onder die grond sal begin.

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat
Johan P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en wonderlike gasvrou.

Wonderlike gasvrou wat baie moeite doen om jou tuis te laat voel. Pragtige en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat se terugvoer

Dankie, Johan. Ek is dankbaar dat julle die verblyf positief ervaar het. Dit is vir my belangrik dat die gaste een word met die natuur en die stilte hier.

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Georgestraat 4, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhOGExY2Q0LTExMWUtNDQ0MS1hZGMzLWJmYmYzZjA5MDA3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 4 George Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.206230125449 21.582836061716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem