+21

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mearl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker rustig en gerieflik. Ons tweede keer in Vooruitzicht, maar alles was nog net so van uitstekende gehalte soos die eerste keer. Die eienaars van die huis het ons baie welkom laat voel. Alles was netjies en op sy plek, en ons paar dae vakansie was baie lekker rustig. Ek sal definitief weer bespreek en dit ook aanraai vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie dat julle ons plek so uiters netjies gelaat het. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Moeneer H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Enjoyed the peace and quiet and the scenery. Wonderful, beautiful scenery of the ocean and mountains. Secure parking. Close to everything. Accommodation neat and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Thank you so much. Till we see you again.

Kaylinn J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wonderlik. Baie oulike plekkie. Rustig en netjies. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Jg D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Netjies, mikro-bestuur deur eienaars. Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie netjies en ons was vriendelik verwelkom. Daar was ongelukkig slegs twee van alles (borde, messe, vurke, bekers ens.), wat nogal ongemaklik is as jy vir langer as 'n dag daar bly. Daar was egter 'n blou merk op die duvet, wat ons nie gesien het aan die begin nie, want dit was onderstebo op ons bed. Ons het dit opgemerk op ons eerste oggend toe ons die bed opmaak. Eienaars voel egter dit was ons en het dus geweier om ons deposito terug te betaal. Let wel, hierdie deposito het ek ook eers van gehoor die oggend toe ons daar aankom. Die deposito was glad nie te hoog nie, maar ek is nogal teleurgesteld dat ek vals beskuldig was. Ons het vir 8 aande daar gebly en 'n redelike groot bedrag vir ons verblyf betaal. Ons het ook 'n dag vroeër vertrek a.g.v. omstandighede, en het nie aanspraak op die ekstra koste wat ons betaal het nie. Ek dink net ons kon met 'n bietjie meer waardigheid behandel word. In my beroep doen ek 'n eerlike werk, en ek sal beslis erken as ek iets verkeerd gedoen het. Die res van die huis was baie netjies deur ons gelos.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Caroline K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Awesomeness. Heerlik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangename kuier gewees. Dit was 'n aangename verblyf in 'n baie netjiese en skoon plek. Chris en Leatitia is uitsonderlike aangename en hulpvaardige gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Dankie. Tot weersiens.

Elsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die eienaars was baie vriendelik. Alles was netjies en skoon. Rustigheid vir jou siel, mens het die stilte nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie. Tot weersiens.

Marie-louise J
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Peaceful. It was exactly what the advert said. I loved my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Thank you. We are so glad that we could make a difference.

Carin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pleasant and peaceful. It was short but I enjoyed the stay. I was really impressed with the accommodation and will definitely book again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Thank you so much. We are glad you have enjoyed it. Till next time.

Yoke Hijbeek H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was uitstekend en laat jou welkom voel. Vir seker. Huislikheid, netheid, alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Trewwa Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8270d86bce0a03b9c0e2f07d50742620b4dbc53b74b00db61f9ea41b2a0abfb074bf4d497bc2816636f950474d27d8b75dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 24 Trewwa Street Perlemoen Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.573347146493 19.349665459506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang