LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jeanique E
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Lekker geslaap. Dit was baie voldoende vir ons oornag blyplek. Alles was baie netjies en skoon. En die gasheer was vreeslik vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Moeiteloos, knus, gemaklik. Knap netjiese sakpas verblyf in 'n pragtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Perfect! Absolutely beautiful. Amazing location. I would highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Na 'n lang rit is 'n verkoelde plek in somer noodsaaklik. Verblyf is goed genoeg vir oorslaap. Grootste probleem is geen lugversorging, veral in somerhitte. Muskiete verhoed oop vensters wat die plek binne soos 'n sauna laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Very pleasant spacious character unit and well appointed. We enjoyed our overnight stay at this revamped house in the characterful town of Vosberg. Would recommend this to others as a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizel M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jul 2026

Netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Aug 2026

Baie lekker gebly in 'n goed toegeruste woning. Die huis is goed toegerus en sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vossie-Nes
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Gert S
1 nag ⋅ Saam met vriende
3.2
Aug 2026

Indien bogenoemde verbeter word, sal verblyf aangenamer wees. Matjies op sementvloer weerskante van die beddens sal 'n aanbeveling wees. Netheid in badkamer nie na wense. Ruite van die huis lanklaas skoongemaak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Deon
Vossie-Nes
Ons waardeer jul terugvoer. Sal aandag gee aan dit.

Annelle C
1 nag
5.0
Des 2025

Aangenaam maar baie warm. Die gasvryheid in Vosburg was ongelooflik - van die hotel, na die eienaars van die hoekwinkel asook Nicolette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable and clean. Very clean and comfortable for one night's sleep over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 580
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 580
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Corner of Victoria Street and Van Staden Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d489d3bba2a1282e19c2b073af23365dcbf82abbfa103ce0e72a430ff649801392ff9596383920767a297c0dde1bb6325ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 6 mense 85 5 1 5 Corner of Victoria Street and Van Staden Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.574416666667 22.878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang