Vrede & Vreugde
Kry 30% af vir verblyf voor 12 Februarie 2026. Bespreekbaar tot 26 Des 2025
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrede & Vreugde is 'n knus selfsorg-vrouenswoonstel met slaapplek vir 2 gaste in Ceres. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat Ceres wil verken.
Die eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n plafonwaaier en 'n TV met volledige DStv. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien. WiFi en 'n werkstasie is ook beskikbaar.
Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens word verskaf vir verblyf van langer as 3 nagte.
Ceres bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, wynkelders en landgoedere, en doendinge in die area wissel van voetslaan- en 4x4-roetes, zipline, perdry en visvang in die Dwarsrivier.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
MARTIE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 40 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrede & Vreugde het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang