Vrede

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vrede is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 in Leeupoort Vakansiedorp.

Dié huis beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met 'n stort en bad. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 'n driekwartbed en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met OpenView-DStv, maar gaste kan hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n Jacuzzi en 'n uitsig oor die boma. Daar is ook oop parkeerplek vir 2 voertuie.

Leeupoort Vakansiedorp bied wild wat vrylik rondloop, verskeie voëlspesies en doendinge, soos fietsry, draf, voetslaan en wildritte in die reservaat. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, winkel, drankwinkel en restaurant in die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Vrede sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vrede gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]