LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vredelust Cottage | LekkeSlaap
+8

Vredelust Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederstraat 14, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vredelust Cottage skuil in Vredelust, Bellville. Dit is lekker sentraal, net 21 km vanaf Kaapstad, lekker naby die N1-hoofweg, Tygervallei Sentrum, Panorama MediClinic, Karl Bremer Hospitaal, en die Kaapse Ooghospitaal.

Dié tuinkothuis het slaapplek vir 4. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens, 'n eetkamertafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer word gedeel en het 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Alle beddegoed, handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien.

Vredelust Cottage lei na 'n tuin met stoepmeubels en 'n Weber-braai. Die eiendom is ommuur en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Vredelust Cottage sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Vredelust Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Keerwederstraat 14, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredelust Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederstraat 14, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNDdkNTAzLTRjNzAtNGViMy04ODJkLTczMTEzYjBlYzIzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 14 Keerweder Street Vredelust 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.90026 18.6119999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!