VredenRust
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 164
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Cecil V - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing.
Ivan P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie heerlike verblyf.
Johandre J - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik.
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en gemaklik.
Desireé O - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf. Netjies, gerieflik. Swembad was wonderlik.
Heila V - Jan 2024
Algehele gradering
Tevrede en gemaklik.
Marie-louise K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Stil en rustig.
Adele O - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Aneke K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Rifaat S - Des 2023
Algehele gradering
Amazing venue and was the perfect fit for the purpose of our stay.
Judith B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike ruim eenheid met pragtige tuin.
Hannelie K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om oor te stop oppad Kaap toe of Namibië.
Robert M - Okt 2023
Algehele gradering
Aangename mense.
Ds V - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflik.
Theo K - Aug 2023
Algehele gradering
Goed vir oornagverblyf.
Christina M - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvrou is baie behulpsaam. Veilige omgewing.
Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Lize L - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies met alle luukses wat jy nodig het.
Marie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Virgill R - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies, vriendelike diens!
Berdine G - Jun 2023
Algehele gradering
Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.
Muhammed S - Jun 2023
Algehele gradering
Clean, neat and calm.
Leonardo D - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was lekker, ons is met ope arms ontvang.
Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jacqueline G - Apr 2023
Algehele gradering
Waardeer vir geld!
Christiaan G - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek.
Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Marlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik vir oorslaap op pad.
Cobus V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar kort bietjie werk.
Marche C - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek!
Mariette F - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker swem en braai op jou deurdrumpel.
Tersia M - Jan 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Daryll M - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese wegbreekplekkie.
Konstant P - Des 2022
Algehele gradering
Skoon oase in Kathu.
Roekus D - Des 2022
Algehele gradering
Nie goed geleë, ook nie veilig gevoel nie. Geen toiletpapier.
Renate L - Des 2022
Algehele gradering
Ons het Kathu besoek vir 'n sportgeleentheid.
Alicia V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Kenneth B - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Enid S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Elanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Ruim verblyf en genoeg parkeerplek vir groot waentjie.
Kartrien B - Sep 2022
Algehele gradering
Letterlik net oornag, maar goeie ontvangs en diens.
Adrien D - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jaco R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Petra S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en met alles wat jy nodig het.
Paul S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker plek om oor te slaap op pad na die Weskus.
Johan B - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagakkommodasie vir hele gesin.
James H L - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Kamers was mooi skoon en die personeel was baie vriendelik.
Karolien E - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, alles wat nodig was, was daar. Gemaklike beddens.
Rosalyn E - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Lees meerAnnelies D - Jun 2022
Algehele gradering
Oornag by VredenRust, Kathu.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Francois P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike, rustige en netjiese verblyf.
Natasha S - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en huislik.
Jaco P - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik!
Lisetta J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Ruan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker ontspanplekkie.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Ilna M - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Frik D - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige mooi skoon dorp en blyplek.
Deon S - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, vriendelik ontvang.
Dawid D - Des 2021
Algehele gradering
Sentraal en 'n lieflike plek vir oorstop op pad kus toe.
Llewellyn K - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Alisoun H - Nov 2021
Algehele gradering
Very comfortable
Wiaan N - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklik
Jacobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Yolandi R - Okt 2021
Algehele gradering
Oulike verblyf in 'n oulike dorpie.
Leoni V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens
Big Aluminium Glass E - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
Frankie P - Aug 2021
Algehele gradering
Die kamers was skoon en goed ingerig.
Pieter V - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig. Netjies. Kan gesellig verkeer.
Jaco P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, goeie ligging, skoon en netjies.
Annemarie C - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike braaiplek.
Jaco P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, als wat jy nodig het.
Lourette V - Mrt 2021
Algehele gradering
People are friendly and very accommodating to your needs. Will definitely recommend to others and revisit.
Roderick L - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit wat kort maar aangenaam.
Babs K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon en goeie waarde vir geld.
Cassandra S - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Chris S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Annika V - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelike ontvangs.
Sandra B - Des 2020
Algehele gradering
Wat 'n pragtige oase na 'n lang rit.
Willie L - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Hannes V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Zola N - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing!
Anel K - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies! Waarde vir geld!
Lees meerRonel E - Sep 2020
Algehele gradering
Oornag was veilig en gerieflik.
Hendry C - Aug 2020
Algehele gradering
Nie sommer weer nie.
Riana D - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig
Kassie G - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Paul M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kassie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gemaklike, netjiese, skoon verblyf.
Getha M - Mrt 2020
Algehele gradering
Vredenrust was uitstekend.
Stefan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies.
Frikkie S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Bruce S - Des 2019
Algehele gradering
Great place to stay, clean and convenient.
Sello M - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent service from booking to being welcomed and the rest of the stay. Well done!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens vanaf bespreking tot by verwelkoming en die res van die verblyf. Wel gedaan!
Uitstekende diens van die eienaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mmathapelo M - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent service.
Leon L - Sep 2019
Algehele gradering
Gasvrou wat omgee.
Clynton C - Sep 2019
Algehele gradering
Had a very friendly experience.
Alma V - Sep 2019
Algehele gradering
Tevrede, sal weer gebruik.
Mariaan C - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Elmarie V - Sep 2019
Algehele gradering
A very clean end quiet place to stay.
Stefanie K - Aug 2019
Algehele gradering
Was goed.
Johan H - Jun 2019
Algehele gradering
VredenRust is wat die naam uitspel: Vrede en Rus ervaar jy in die netjies toegeruste eenhede en omgewing.
Lees meerMatthew L - Jun 2019
Algehele gradering
Stay comfortable and relaxing. Friendly rapport with people.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboomstraat 32, Kathu, 8446, Noord-Kaap