Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vriesenhof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Vriesenhof
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Geen probleme, netjies en gerieflik.

Vreeslik lekker gebly, sal weer gaan.

Tertia Duvenage D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia Duvenage D

Ongelooflik netjies en skoon en baie veilig.

Ons het heerlik gebly, baie netjies en skoon, en die gasheer was baie vriendlik en baie behulpsaam. Die parkeering was net bietjie knap. Ons sal definitief weer hier kom bly en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Anica D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica D

Lekker naweek wegbreek.

Heerlik gebly! Netjies, ruim, privaat en veilig. Perfek vir die naweek.

Gerda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B

Baie lekker gekuier.

Het baie lekker gekuier. Was skoon en netjies, so ook baie stil. Kon lekker rus. Is 'n baie mooi en gemaklike plek. Sal weer gaan kuier. Baie dankie.

Calie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie J

Netjies goeie verblyf.

Was goed lekker gebly.

Michael D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael D

Enjoyable.

Well priced for a 2-bedroom, very quiet and peaceful.

Ubré V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ubré V

Geleë in 'n stil woonarea, maar ook baie gerieflik geleë wat inkopiesentrums ens.

Ons het baie lekker gebly!

Chané S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané S

Dit was 'n aangename naweek. Die ligging was great en die verblyf skoon en netjies.

Dit was baie maklik om by die verblyf uit te kom en die area/ligging was fantasties vir ons naweek. Ons het bietjie gesukkel en was bekommered oor ons Amarok bakkie wat binne die perseel parkeer was, alhoewel ons baie dankbaar was dat ons die bakkie veilig binne die erf kon parkeer. Die inry en uittrek was wel moeilik. Dit was baie gerieflik dat daar 'n inverter was sodat ons nog krag kon hê. Die kamers was skoon en aangenaam en ons het baie lekker geslaap.

Alet L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L

Wens ek kan vir altyd daar bly!

Stylvolle, silwerskoon plekkie met alles wat jy nodig mag kry!

Michael B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Gerieflik.

Pragtige plek, uitstekende ligging naby al die plekke waar ons wou wees. Waarde vir geld.

Anecia A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecia A

Baie lekker.

Vriesenhof is 'n wenner.

Susan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L

Gemaklik en gerieflik, goeie ligging naby die hospitaal.

Verblyf was lekker, dis privaat en skoon. Die bed is baie goed, en die beddegoed uitstekend. 'n Paar klein krapplekkies. Probleem met kombuisligte. Dit is baie donker en die ligte is nodig. Verblyf kan verbeter word deurdat daar 'n huishoudster soggens inkom om net die plek uit te vee (gegewe dit het meeste van die tyd gereën) en daar is geen matjie by die deur nie.

Erika M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Gerieflik en sentraal geleë.

Die plekkie is perfek vir 'n paar aande se oorbly, sentraal geleë in 'n mooi area. Ons het dit baie geniet.

Elizna M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna M

Pragtig, veilig, netjies en sentraal geleë.

Goeie nagrus gehad en die plek was baie goed toegerus, selfs vir beurtkrag 'n liggie verskaf. Alles was baie skoon en netjies en het baie welkom daar gevoel.

Yolande C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Luuks en gemaklik.

Ons was baie gemaklik in Vriesenhof - is skoon en baie netjies. Ons het voorwaar baie lekker daar gebly - die mense is vriendelik en het ons goed ontvang. Ek het ekstra versoeke gehad en sonder enige moeite is dit vir ons reggesit.

Dirk B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Netjies en baie mooi.

Baie dankie, definitief waarde vir geld.

Jo-verda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-verda L

Value for money.

We use the accommodation for sport purposes, but this was perfect and the owners very helpful.

Suzaan K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K

Baie lekker gebly en baie veilig met motor agter 'n hek. Meer as wat ek verwag het met 'n TV-kamer en kombuisgedeelte, regtig waarde vir geld en baie netjies.

Lekker geslaap! Baie stil en veilige woonbuurt!

Pieter L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Baie netjies.

Baie netjies en skoon. Perfek vir ons gesin. Tweede keer en sal weer.

Michelle E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Home away from home!

Two bedrooms are a must with a teenager which is why Vriesenhof will be my choice again!

Trudi V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V

Uitstekende verblyf.

Vriesenhof, dit wat geadverteer word is wat jy kry en soveel meer! Pragtige verblyf wat aanbeveel kan word. Met fyn detail en klein bederfies. Ons sal beslis weer van Vriesenhof gebruik maak!

Annemarie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Ons het vir 5 nagte daar oorgebly. Dit was perfek en was perfek vir ons gesin van 4.

Die plek het my hart gesteel. Die dekor, die netheid, die kraakvars beddegoed. Die tuin is pragtig en dis heerlik om jou oggendkoffie op die stoep te drink omring deur die mooi tuin. Dit was naby aan eetplekke en winkelsentrums. Daar is gratis WiFi wat 'n moet is vir tieners wat heeltyd op hul fone doenig is. Daar was ook vars melk in yskas vir ons geplaas vir koffie. Dit is 'n plekkie waarna ek enige tyd weer sal gaan en sal aanbeveel met groot lof.

Jade D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade D

Stunning place.

Really enjoyed our stay. The rooms had everything we needed and more. Very modern and safe.

Henk T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Vir seker die beste.

Die plekkie het als wat jy nodig het en is so mooi ingerig. Die gasvrou is vriendelik en altyd bereid om te help waar sy kan. Ons het van tevore ook daar gebly en beveel die plekkie vir seker aan.

John D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Gerieflik, skoon en netjies. Eienaars was baie vriendelik.

Vir 'n gesin is die woonstelletjie perfek; baie gerieflik, met voldoende pakplek, maar a.g.v geen hangplek in die 2de slaapkamer nie, was dit effens ongerieflik vir vier volwassenes (vriende) vir 10 dae. 'n Plek om handdoeke buite te hang, veral in die winter, sal goed wees.

Maria E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria E

Aangenaam.

Baie skoon en netjiese plekkie. Het lekker gebly.

Selma F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma F

Hangers min en kussings gedaan. Eienaar het nie kom goet nie.

Spaarkamer geen kas.

Vriesenhof se terugvoer

Goeie dag Selma, Dankie vir die terugvoer. Ons sal kyk na die kussings en die hoeveelheid hangers. Meeste van ons gaste verkies dat ons hulle nie steur nie en daarom is daar ook 'n sluitkassie vir sleutels, sodat gaste hulle self kan in laat en weer vertrek. Ek is jammer as jy onwelkom gevoel het as gevolg hiervan. Groete

Vriesenhof
Henk T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henk T

Effe teleurgesteld.

Baie daar gebly in verlede, maar nie in die winter nie. Die huis is yskoud met net 'n gas heater wat voorsien word, waarmee jy nie aan die slaap kan raak nie. Geen warm, elektriese komberse of winterbeddegoed nie. Al wat beskikbaar was, was 2 komberse wat 'n reuk gehad het wat vir ons aangedui het dat dit lanklaas gewas was. Die akkommodasie is geheg aan die eienaar se huis en het geen toegang tot die elektriese DB boks. Eerste 2 dae het die geyser gedurig getrip en moes ons in koue water stort omdat die toesighouer bedags nie by die huis is nie en slegs laatmiddag, wat veroorsaak dat die water altyd koud was. Toesighouer, Carien, het onwaar gepraat toe daar vir ons genoem was dat die munisipaliteit die geysers van huise afsit. Geen check-ups was gedoen van die akkommodasie nie, so ook in die verlede. Ongelukkig laat hierdie ervaring 'n bitter smaak en sal nie weer van hierdie akkommodasie gebruikmaak nie.

Ingrid J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Absoluut heerlik!

Skoon en netjies, rustige woongebied. Sal beslis aanbeveel en self weer hier bly.

Pieter L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Baie netjies en goed toegerus.

Als was perfek! Dankie!

Nicolle G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolle G

Beautiful and modern, comfy and perfect lock-up and go.

Would have loved some extra black bags for the dustbin and some extra dish cloths. But overall was an amazing experience.

Ursula B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Baie netjiese, moderne 2 slaapkamer, 2 badkamer woning met alle benodighede.

Ons was baie vriendelik ontvang. Plek was super-skoon en netjies. Gemaklike bed, goeie kwaliteit matras en beddegoed. Sal gerus weer hier kom bly.

Peter W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Baie heerlik gewees

Vriesenhof is goed geleë, skoon, baie netjies en goeie waarde vir geld. 10/10 vir die eienaar.

Zani T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T

Baie netjies en aangenaam.

Pragtige huisie met alles wat jy nodig het. Baie netjies.

Hector O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector O

Aangenaam.

Goeie waarde vir geld.

Sabina L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabina L

We were very comfortable, private and felt very safe.

The place is exceptionally neat and clean. Warm welcoming message from the host. Close to all amenities.

Elsabe' C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe' C

Skoon netjies en veilige verblyf.

Sal enige tyd weer daar bly.

Mart-marie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie D

Mooi, gerieflike en veilige verblyf.

Ons het die verblyf by Vriesenhof baie geniet! Dit is 'n pragtige, ruim eenheid, ingerig met al die belangrike benodigdhede. Daar was ook 'n paar onverwagse ekstras, soos vars filterkoffie, beskuit en klein houertjies seep en sjampoe in die badkamers. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Johan C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie lekker, rustige verblyf

Die verblyf is pragtig en baie smaakvol gemeubileer.

Karen S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Die huis is baie baie netjies en heerlik om in te bly.

Ons het rêrig baie lekker gebly. Dis die mooiste tuin en die netjiesste huis. Baie sentraal geleë. Daar kan miskien gekyk word na DStv.

Koos T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos T

Onpersoonlik.

Aanvaar a.g.v. Covid-beskerming.

Brian B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian B

Good nice.

Fantastic.

Natalie E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie E

Baie lekker gebly met vriendelike diens!

Ek sal Vriesenhof graag aanbeveel en in die toekoms weer besoek.

Judine H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judine H

Heerlik ruim, netjies en pragtig gemeubileer.

Sal enige dag Vriesenhof aanbeveel.

Judit G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judit G

Rustige, skoon en netjiese verblyf.

Baie dankie vir hierdie pragtige plekkie waar ons sommer gou tuis gevoel het. Vriesenhof is goed geleë naby winkelsentrums en hospitale. Ons het vir 'n maand hier tuisgegaan, en het niks tekortgeskiet nie. Van alles wat jy in 'n huis benodig was daar. Baie baie dankie.

Vriesenhof se terugvoer

Dit was heerlik om julle as gaste te he. Kom gerus weer wanneer julle Durbanville besoek.

Vriesenhof
Adriaan W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan W

Uitstekende waarde vir geld en netheid en fasiliteite van hoogstaande gehalte. Baie dankie Lome vir jou proffesionele diens! Waardeer!

Sal Vriesenhof ten sterkste aanbeveel. Netheid was indrukwekkend en diens ontvang van Lome uiters professioneel. Baie dankie!

Gerard K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K

Dit was lekker.

Baie mooi, skoon, netjies, lekker geslaap, het dit geniet sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Walda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walda D

Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Ons het van hul dienste gebruik juis omdat hul so naby aan Durbanville Mediclinic was en ons is glad nie spyt nie. Baie dankie.

Roedolf V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolf V

Baie oulik huis weg van die huis af.

Ek reis gereeld vir werk en vat my gesin saam as my reis langer as 3 dae neem, dit was vir ons 'n wonderlike huis weg van die huis af.

Maryna S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daarvan gebruik maak.

Sien sterre.

Bill P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bill P

Clean, well appointed and comfortable.

Very neat and well appointed two bedroom ground floor accommodation. A lot of attention to detail which appealed to us. The host was helpful and available if needed. Will stay there again.

Lize-marié D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-marié D

Ons het heerlike daar gebly. Sal beslis weer by Vriesenhof bespreek!

Pragtige en netjiese plek! Veilige parkering. Ook lekker privaat met die dat daar ‘n aparte ingang en lockbox is.

Handre D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre D

Heerlik in Kaapstad.

Baie lekker gebly. Lieflike plekkie met die mooiste decor. Perfek as jy dokters moet besoek by Durbanville Medikliniek.

Sjaan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaan V

Absolutely awesome accommodation, near hospitals and doctors and it is beautiful, clean and just a nice relaxing atmosphere.

Thank you for the awesome accommodation, being there for an operation in Durbanville, your guest house was absolutely the best place to stay. Thank you for the warm welcome and we wish you all the success for the future.

Frans L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Uitstekende waarde.

Baie lekker gebly. Pragtige eenheid met alles wat jy benodig. Dankie ook vir die vriendelike ontvangs.

Sjane S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjane S

Modern, gemaklik en heeltemal die moeite werd.

Vriesenhof is baie goeie waarde vir geld. Dit is baie skoon en als is netjies. Die decor is so mooi. Ek sal beslis weer daar bly en dit vir almal aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en help dadelik as mens iets wil weet. Dit was baie naby aan waar ons moes wees en baie veilig.

Mari M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Dit was fantasties! Ek sal definitief weer daar gaan bly!

Baie dankie vir 'n heerlike aand en fantastiese diens.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt8W5qk4BLtSQpaqAeqZJhz30ZsLZyHpQniioUNsXEOLrsqkvjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 22 Mimosa Street Wellway Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82264 18.66099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang