Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrolikheid Landgoed

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Vrolikheid Landgoed
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ashley T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scenic, tranquil, relaxing.

All expectations met, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marshall S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marshall S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleg.

Nee obviously nie moes meer stry oor 'n misverstand oor my puppy wat saam was was dit ek sou ek verstaan en my gaste tuis laat voel het. In die gevolg maak dit duidlik geen diere by kothuise. In my notification sê dit nie so nie, maar wel online soos hulle gewys het, maar steeds wou hulle nie my weergawe hoor nie. Dit was my 1ste keer wat ek deur die webtuiste boek en my laaste. Nog nooit sulke probleme gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolikheid Landgoed se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Marshall.

Ons is jammer oor u slegte ervaring. Ons stel wel voor dat julle in die toekoms 100% seker maak of die verblyf wat julle bespreek het dierevriendelik is voor julle al die pad ry en met julle troeteldier by die akkommodasie arriveer. Selfs akkommodasie wat wel dierevriendelik is, verkies meestal dat daar vooraf reëlings getref word oor u troeteldier.

Soos per die inligting deurgegee voor u ingeklok het, is slegs ons kampeerterrein honde vriendelik. Ons het streng reëls in plek oor troeteldiere by ons kothuise omdat ons graag ander in ag wil neem wat moontlik allergies kan wees vir troeteldiere.

Vrolikheid Landgoed
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Dit was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashwell F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwell F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en lieflike area.

Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic property and experience.

Highly recommend, amazing staff, very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolikheid Landgoed se terugvoer

Thank you for your review, Barry. It was a pleasure hosting you.

Vrolikheid Landgoed
Susara V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

The stay at Vrolikheid Landgoed was wonderful. Our every need was catered for. Would definitely recommend this place for a break away. Just make sure you don't weigh more than 85kg for a horseback ride.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabirah M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sabirah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

It's a beautiful place. It's so quiet that you feel as if you are the only people there. The only problem was the WiFi is extremely weak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisabeth S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can only recommend the place.

We had a wonderful and very relaxing stay. It was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly-ann J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-ann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We absolutely loved the place and cannot even describe its beauty!

Great setting, lovely cabin. We absolutely loved the place and cannot even describe its beauty! The style, the view, the circumstances - everything! It was so much more than what we expected!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Dit was perfek, baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loranah K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Loranah K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik. Net wat 'n mens nodig het na 'n lang jaar.

Area baie mooi. Naby wynplase. Mooi groen. Uitsig is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible, scenic and beautiful.

Most incredible place we ever stayed at. It has everything you need with the most beautiful view of the mountains and winelands. Private and romantic but also close to shops, wine farms and attractions. Perfect for a weekend or holiday getaway! Staff was also very friendly and the place was clean, and the interior is stunning. This is a bucket list stay and would recommend it 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolikheid Landgoed se terugvoer

Thank you, Chanel! I'm so glad you had a wonderful getaway. I would love to welcome you back again.

Vrolikheid Landgoed
Jason S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

The stay was amazing! The view and surroundings were beautiful. The host was friendly and welcoming. The only problem was the flies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee Anne V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrolikheid Landgoed is die perfekte wegbreek!

Ons het verskriklik lekker gebly. Vrolikheid Landgoed se kothuisies het alles wat jy benodig, jy hoef nie eers jou voete buite die deur te sit nie. Kliëntediens is ook fantasties, ons sal vir seker Vrolikheid Landgoed weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trusaané E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trusaané E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stilte, gesellig, romanties, goed vir die siel en huwelik.

Ons tyd by Vrolikheid Landgoed was net wat ons nodig gehad het. Na 6 jaar van huwelik, 2 kinders en die lewe se bysake, was dit nodig vir ons om te reboot, en tyd alleen saam te spandeer. Ons het dit verskriklik baie geniet, en sal met graagte weer kom kuier ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolikheid Landgoed se terugvoer

Beste Trusaané,

Ons is so bly julle het julle tyd by ons geniet! Kom kuier gerus weer.

Vrolikheid Landgoed
Sunel C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Mooiste uitsig, bitter netjies en baie romanties. Kan nie 'n beter plek gekies het vir ons huweliksherdenking nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolikheid Landgoed se terugvoer

Beste Sunel,

Dankie vir die mooi woorde! Ons hoop julle kom kuier gou weer!

Vrolikheid Landgoed
Hermien V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Saam met vriende

Magic!

Absolutely loved our stay, the hammocks, forest bath, view, pizza oven & friendly local dogs! Had a beautiful walk with tons of peach blossoms around & visited Tulbagh town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolikheid Landgoed se terugvoer

Thank you, Hermien. We love receiving such positive feedback. We hope to see you again.

Vrolikheid Landgoed
Kacey D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kacey D
Gesin met klein kinders

Beautiful, tranquil and such a treat.

The hosts went through extra trouble by supplying delicious filter coffee, rusks and a few shots of port to enjoy by the fireplace. The perfect location, especially for winter! Would go back in a heartbeat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delray D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delray D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid saam met rustigheid.

Mense is fantasties die picnic wat hul reël is van boonste gehalte. Die kamer is uitstekend. Daar is absoluut niks wat nie uitstekend was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolikheid Landgoed se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Delray! Ons hoop jul kom kuier gou weer by ons.

Vrolikheid Landgoed
Emarencia H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emarencia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

You need to go and see, absolutely beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolikheid Landgoed se terugvoer

Thank you for your 5-star review, Emarencia. We're glad you enjoyed your stay.

Vrolikheid Landgoed
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb26f2fa88646fdc3d35856ca2d561aea36339ebe9b59b9e7a7926df2da9a1cff721b01278756f710bae6c80480efab2d2655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Vrolikheid Landgoed Winterhoek Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.223835060349 19.148300886154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem