Vrolikheid Landgoed
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vrolikheid Landgoed is op 'n werkende plaas in die Tulbagh-vallei en bied gehalte en knus selfsorgverblyf met 'n rustige atmosfeer.
Die verblyf word gebied in 3 kothuise, naamlik Cape Robin Kothuis, Sunbird Kothuis en die Kingfisher Kothuis. Elke oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Daar is ook braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad by elke kothuis.
Gaste wat op soek is na iets meer avontuurlustig kan die plaas met 'n gids te perd verken. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 1
Ligging
- Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrolikheid Landgoed het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom