Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Shireen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

A warm welcome by host. Surprisingly magical. We were warmly welcomed by host. Spoiled with treats which was unexpected. The accommodation was amazing. The view was breathtaking. Emphasis placed on attention to detail was perfect, the decor was exquisite an it complimented the room. The location was ideally perfect and near to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Beste Shireen, baie dankie vir die komplimente. Ons is regtig baie bly dat jul die verblyf by ons geniet het. Dankie ook dat jul ons plekkie so mooi skoon en netjies gelaat het, ek waardeer dit. Hoop om jul weer te sien.

Louis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Baie modern, netjies en gerieflike verblyf. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam sal dit aanbeveel en weer gebruik. Ons het ons verblyf baie geniet en sal enige tyd teruggaan as ons in Mosselbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Beste Louis, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly dat julle lekker hier gekuier en gebly het en hoop om julle weer te sien. Mooi 2021 vir julle. Mosselbaai-groete, Charmaine.

Annelize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Kon nie vir beter gevra het nie. Die gasvryheid was puik. Verskriklik netjies en als was gerieflik gemaak vir ons. Uitstekend, fantastiese mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Baie dankie vir die resensie en mooi komplimente Annelize. Dit was vir ons ‘n plesier om julle hier te hê. Hoop om weer te sien. Mosselbaai Groete.

Sandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Baie ruim, gerieflik en pragtig ingerig in stil area hoog teen die Punt met uitsig. Die plek bied meer as wat ons verwag het. Weber met kole voorsien. Induksieplaat-instruksies kan help om die nuwe apparaat reg te gebruik. Charmaine was baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Beste Sandra, baie dankie vir die resensie en komplimente, ons is bly dat jul die verblyf hier geniet het. Jammer egter dat jul met die induksieplaat gesukkel het. Ons sal dadelik instruksies aanbring. Beste wense vir 2021 en hoop om jul weer te sien. Groete, Charmaine.

Sabrina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Rustig, baie lekker, netjies, gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly. Ons het baie daarvan gehou dat ons elke oggend nuwe waterbotteltjies gekry het in die yskas omrede ons so baie water drink. Dit was vreeslik gemaklik, ons het gekom en gaan soos ons wil. Die oom en tannie was altyd vriendelik en het gereeld gevra of ons lekker bly en of daar enige probleme is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Hi Sabrina. Baie dankie vir die resensie en komplimente. Ons waardeer dit baie en ons is so bly dat jul lekker gekuier het. Ons hoop om julle weer te sien. Mosselbaai-groete

Stephan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2020

Vue Port is in 'n stil area geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Vue Port
Hallo Stephan. Dankie vir die resensie. Ons waardeer en is bly julle het lekker gekuier. In ag geneem dat julle studente is, verstaan ons dat jul die ligging van Vue Port aan die stil kant gevind het. Julle sou vir seker eerder in ‘n meer lewendige area wou wees. Maar nietemin glo ons julle het die tyd hier by ons geniet, al moes julle soms die blêrboks bietjie sagter draai. Kom kuier gerus weer. Mosselbaai groete, Charmaine.

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Modern, vriendelik en sentraal. Baie mooi skoon en moderne blyplek. Lekker groot TV! Baie vriendelike eienaars. Dankie ook aan Charmaine vir die hulp toe ons bietjie teëspoed opgetel het. Lekker sentraal naby die middedorp en die lekkerste restaurante. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Beste Riaan, baie dankie vir jou resensie en komplimente. Ons is baie bly dat jul die verblyf by ons en in die onmiddelike omgewing geniet het. Wat die hulp aanbetref, dit was absoluut die minste en nie te danke. Net baie bly dat dit goed geëindig het. Hoop regtig om jul weer te sien. Mosselbaai Groete Charmaine

Rozanne G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Baie lekker, ontspannend, lekker area geleë, wou nie huis toe kom nie, oorweeg om Mosselbaai toe te trek. Asemrowend, beste vakansieverblyf waar ek al ooit gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Beste Rozanne en Francois, Baie dankie vir die wonderlike komplimente, ons is baie bly dat jul lekker gekuier het. Dit was ongelooflik lekker om jul hier te gehad het en nogmaals dankie dat jul die plekkie so mooi skoon en netjies gelaat. Julle is alryd weer welkom! Vue Port Groete

Andre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Gasvry, baie skoon, gerieflik en stil. Ons is gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel. Steve en Charmaine is baie behulpsaam sonder om jou privaatheid te skenk. Die gastehuis is besonder skoon, netjies en prakties ingerig. Ons het heerlik gekuier en kan die gastehuis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Baie dankie vir die resensie en komplimente André. Ons is bly dat jul lekker gekuier het en hoop om julle weer te sien. Mosselbaai Groete

Joe L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Perfek! Uitstekende diens en persoonlike aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Vue Port
Hallo Joe en familie. Baie dankie vir die resensie, ons is baie bly dat jul verblyf aangenaam was. Hoop om julle weer te sien. Groete, Steve en Charmaine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 St Sebastian Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP11FjuhE7Kzq4ehxbatW0Pk1AeCjuGNxwfvwhCu8eLUGw1X1O5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 St Sebastian Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.185614585296 22.150333499224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang