- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 8 St Sebastian Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vue Port is 'n bekoorlike eiendom in Mosselbaai wat 2 eenhede in 'n gesinskamer met see-uitsig en 'n ateljeewoonstel bied.
Die gesinskamer het 'n koninggrootte-slaapkamer en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, elk met 'n en suite-stort.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort, 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Beide eenhede het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met OVHD-kanale.
Die eiendom is 2 km van die strand af, met nabygeleë besienswaardighede soos visvang, bergfietsry, 4x4-roetes, die Kaap St Blaize-vuurtoring, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum en die Garden Route Casino.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8 St Sebastian Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vue Port het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 St Sebastian Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang