LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vultures Lodge | LekkeSlaap
+47

Vultures Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Vultures Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Roland F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland F
Enkelreisiger

Very good.

Very good, it has been a nice stay.

Toekie W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie W
Gesin met tieners

Heerlike skoon en netjiese oornag in Zastron.

Samantha was 'n wonderlike gasvrou, ons sommer ge-upgrade toe ons daar aankom. Cottages baie skoon en linne ruik heerlik skoon. Ons het lekker gebraai en op die gras gelê en kyk na die mooiste sterrehemel. Sal beslis weer daar oornag. Dankie Samantha.

Marinda C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C
Saam met vriende

Vultures Lodge is 'n fantasiese, netjiese, stil plek om te bly.

Stil, skoon en vriendelike diens. Dis skoon en netjies en almal is vriendelik. Die ontbyt is baie lekker. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Francois Andre F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ou huis in n rustige tuin met die berge in die agtergrond.

Lekker, skoon kamer. Ongelukkig geen seep ens nie, asook geen glase nie(wel n waterbeker)

Thabang N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang N

My stay was restful and peaceful after a long drive.

The staff/owner was very helpful and went an extra mile.

Sode P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sode P
Saam met vriende

Pragtige plek. Puik diens.

Groot, mooi en netjiese kamers, elkeen uniek. Sal beslis aanbeveel en elke keer weer daar oorslaap as ons in daai rigting gaan. Baie dankie.

Johan K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Saam met vriende

Die kamers is ruim en goed ingerig. Die omgewing is pragtig. Daar is egter beter opsies in Zastron.

My grootste bekommernis is sekuriteit. Toe ons laat die aand terugkeer, het die hek oopgestaan. Die afstgandbeheerder wat ons gehad het, het die hek nie toegemaak nie. Enigeen kon dus ongestoord toegang tot die perseel kry. Die wasbak in die badkamer is bitter klein. Mens kan nie behoorlik hande was of skeer sonder om alles rondom die wasbak nat te maak nie.

Barbara B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay with a few niggles.

There is no thoroughfare in the room for fresh air, so it was extremely hot even with a noisy fan supplied. I thought it quite unprofessional that we (and 3 other parties in the cottages) weren't met and welcomed upon arrival. Thanks to my husband dismantling the showerhead, we were able to have a shower. It is such a lovely place, I regret leaving feeling disappointed and slightly annoyed!

Andre D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend oulike oornagplekkie.

Lekker ruim, skoon en gemaklik. Omring met natuur met 'n baie rustic decor. Baie geniet.

Lizette W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang, skoon en netjies.

Skoon, netjies en stil. Mooi ligging.

Juliet P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet P
Gesin met klein kinders

Peaceful setting, comfortable and clean accommodation. Friendly staff and wonderful food.

Kids had a ball exploring the grounds!

Vultures Lodge's terugvoer

Thank you, Juliet. The kiddies are precious.

Hope to see you soon again.

Kind regards,
Sam

Vultures Lodge
Melissa W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W
Gesin met tieners

Pragtig, netjies en skoon.

Baie oulike plek vir 'n "stop-over". Netjiese, ruim en skoon kamers en linne. Samantha is 'n baie oulike bestuurderes. Pragtige antieke houtmeubels en Persiese matte wat van die eienaar se goeie smaak getuig. Voorafgereëlde etes was smaaklik en gerieflik. Kan met 'n geruste hart Vultures Lodge aanbeveel.

Adriaan B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met vriende

Ongelooflike mooi blyplek in 'n baie mooi omgewing.

Ek sal beslis weer soontoe gaan. Al moet ek 'n ompad ry om daar te gaan slaap. Baie vriendelike, behulpsame mense.

William V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en waarde vir geld.

Rustig en geen geraas. Mooi uitsig. Lekker bed en lekker ontbyt.

Allen W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Allen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not as expected.

Vultures Lodge could be a very nice stop-over, but it does not have adequate insulation in the ceilings and the result is that the rooms are extremely hot. Calling ahead in December on Christmas Eve we found out an hour before arriving that the lodge was not going to serve dinner, apparently a message was left that we didn't receive informing us. Upon arrival we found our room to be a lot smaller and darker than we had remembered when booking, however we unpacked and started to prepare dinner only to find there was no gas, we were informed by the owner who was elsewhere the bottle was behind our unit, but after investigating in the dark we realised it was in a locked storeroom and gave up on that. The following day we checked our notes which confirmed we were not in the room as advertised and the owner confirmed that all the other units are different to the unit advertised.

Aj S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S

Gasvry met mooi gerestoureerde huis en meubels! Great!

Vriendelike mense met 'n mooi blyplek en ruim vertrekke. Bespreek by Nell's in Zastron vir ete.

Valerie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike ou wêreldse-ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang. Het heerlik op die stoep gekuier en gebraai. Ons moes ons eie hout bring wat ons voor die tyd gekommunikeer het. Die kombuis was ten volle toegerus, die beddegoed kraakvars en die ontbyt (voor af gereël) heerlik. Ons het net filterkoffie gemis, maar het gelukkig ons eie voorraad gebring. Sal beslis weer kom.

Tian K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tian K
Gesin met klein kinders

Alle verwagtinge oortref.

Baie goed toegerus om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Rustige atmosfeer. Vriendelike en behulpsame personeel. Kan hulle sterk aanbeveel indien jy in daardie rigting reis.

Danie K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Saam met vriende

Karaktervol.

Stil, pragtig en karaktervolle verblyf.

Lourens E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Die enigste klagte is dat die ontbyt op 'n koue oggend louwarm was. Personeel het vergeet om warm skinkbord aan te skakel. Andersins uitstekende diens.

Antoinetta V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige plattelandse verblyf.

Aangename en rustige plattelandse verblyf met interessante meubels, houtvloere en karakter. Goeie aandete. Jammer daar was nie koffiefasiliteite in die kamers nie, en die algemene ''koffie-hoekie'' in die eetkamer se goeie kitskoffiebottel was leeg, en die koffie in die koffiemasjien se filter was nog 'n vorige geleentheid se gebruikte koffie.

Graham S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S
Enkelreisiger

A friendly intimate and luxurious accommodation.

Vultures Lodge is just the right distance for a stopover from Gauteng. Most impressed with the friendliness.

Vultures Lodge's terugvoer

Thank you Graham.
Looking forward to see you on your next visit.

Vultures Lodge
Elize B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Uitsonderlike mooi huis met karaktervolle meubilering.

Ons was so beïndruk met die foto's op die webblad en het baie uitgesien na ons verblyf. Ons was op toer met ons nuwe skoonfamilie uit Israel en almal was oorweldig met hoe pragtig die huis en omgewing was, en hoe gasvry Samantha en die hele personeel ons verwelkom het.

Vultures Lodge's terugvoer

Baie, baie dankie Elize. Ons sien uit om jul in die toekoms terug te verwelkom.

Vultures Lodge
Madeleine V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n besonderse plek! Soveel kosbare oudhede in hierdie pragtige ou huis. Ons was warm verwelkom, het heerlik geslaap, en die fasiliteite geniet. As jy kan, slaap oor in hierdie lieflike lodge.

Vultures Lodge's terugvoer

Baie baie dankie Madeleine. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete

Vultures Lodge
Derik D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut asemrowend.

Alles netjies en op hulle plek.

Vultures Lodge's terugvoer

Baie dankie.
Vriendelike Groete

Vultures Lodge
Martie J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Martie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Winteraand en geen warm water vir stort aand en oggend.

Sien sterre.

Vultures Lodge's terugvoer

Beste Martie,

Names Vultures Lodge wil ek graag om verskoning vra vir die water probleem soos hierbo aangedui. Ons sien uit om jul gou weer by ons te vewelkom sonder enige probleme.

Vriendelike groete,
Samantha

Vultures Lodge
Susan O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, pleasant.

Lovely, well equipped self-catering cottage. Perfect for an overnight stop between Kruger and the Eastern Cape. Will use it again.

Vultures Lodge's terugvoer

Good day Sue,

Thank you for your lovely review. Hope to see you soon.

Kind Regards,
Samantha

Vultures Lodge
Pieter D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Ons het 'n aangename en rustige aand gehad. Die eenheid het alles gebied wat nodig is en dit was skoon en netjies.

Vultures Lodge's terugvoer

Baie dankie Pieter.
Ons sien uit om julle weer hier te hê.
Groete
Samantha

Vultures Lodge
Frants C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frants C
Enkelreisiger

Sal maklik kan bly vir 'n week of meer.

Was oorval met 'n rustigheid by Vultures Lodge. Die kothuis is heerlik uitgelê. Besoek 'Nel's Restaurant' vir heerlike sit- of wegneemetes.

Vultures Lodge's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om u sommer gou weer te sien.

Vultures Lodge
Jurjen S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurjen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

Kamer was regtig baie ruim. Ontbyt was baie lekker.

Vultures Lodge's terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle by ons te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Vultures Lodge
Natasha O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O
Gesin met klein kinders

Vultures Lodge is 'n pragtige huis so teen die berg.

Daar is baie speelplek vir die kinders en ons het lekker geslaap.

Vultures Lodge's terugvoer

Goeie Middag Natasha,

Baie baie dankie.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
En dan kuier jul en die kinders sommer lekkerder.

Vriendelike Groete,
Samantha

Vultures Lodge
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tielman Roos-laan, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxMDMwMmIxLWRiYjMtNGRhMS05MTVlLWIzOTQxNjU0NjU2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 Tielman Roos Avenue Zastron 9950 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.296894303586 27.071836478725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!