+81
Gastehuis in Britstown

Vyfster The Old Jail

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 277 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Kathy H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Comfortable, top notch, clean, great space. We had an absolutely wonderful stay! A great experience if youre spending time in the area or passing through. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sien julle weer. Kort, maar baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Ann H
1 nag
5.0
Apr 2026

Very pleasant. Very neat guesthouse and the aircon/fan was a lifesaver.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Stilte, gerief en uitstekende gasvryheid. Ons het onlangs by Vyfster oornag en was baie beïndruk met die verblyf. Die kamers is goed ingerig en baie gemaklik. Die area is stil en rustig, wat dit maklik maak om heerlik te ontspan en goed te slaap. Daar was genoeg plek in die parkering vir die kinders om krieket te speel! Thembankosi het vir ons ’n uitstekende aandete voorberei – alles was vars, smaaklik en met sorg gemaak. Kan dit beslis aanbeveel! Dit is ook ’n baie unieke en oulike konsep om ’n voormalige tronk in gastekamers te omskep. Dit maak die ervaring besonders en onvergeetlik. Ons sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wat 'n belewenis en onskatbare geskiedenis. Uitstekend. Absolute waarde vir geld en die sjef se diens met ontvangs was uitmuntend. Voorstel, stel die geskiedenis van die tronk op skrif beskikbaar aan gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vrywillig in 'n tronk gaan slaap . Dit was heerlik aangenaam en baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderlik. Dit was 'n heerlike ondervinding! Ons het in sel 1 gebly, smaakvol gemeubileer. Kos was uit 'n boek uit met wonderlike diens deur die kok/kelner. Sal dit enige tyd vir ander reisigers aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam verras. Groot verrassing. Nie so 'n mooi plek verwag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques W
1 nag
5.0
Jan 2026

Puik! Buitengewoon, onverwags en baie interessant. Gasvry en uniek. Alles wat nodig na 'n lang reis is daar. Kos van die restaurant was waarde vir geld en baie lekker. Die personeel is baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinet V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gemaklik. Baie lekker, was vir seker waarde vir geld. Canteen is 'n fantastiese idee gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John-Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 277

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Jurie Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda1c60efed8a8cfe044297815c92f66fb89f2070342aee21630ce6727f70650fcf708fb6855dd599c6c0e5a8055803015e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 277 5 1 5 1 Jurie Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.591966216683 23.502141888408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang