Vyfster The Old Jail

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Clifford R
1 nag
5.0
Nov 2025

Historiese plek met baie betekenis, unieke ervaring. Baie lekker gebly, was glad nie raserig nie. Dit was net vrek warm die dag, maar gelukkig is daar lugversorging gewees wat dit meer draaglik gemaak het in die sel. Dit laat mens wel terugdink met meegevoel aan die ABO gevangenes wat daar opgesluit was sonder die versorging wat hedendaagse reisigers kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
1 nag
5.0
Nov 2025

Nice. Baie lekker gebly en is mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en netjies. Dit was netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uniek. Goeie waarde. Veilig. N baie unieke verblyf. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Good. Safe place to stay in town. Clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Outentiek en modern. So opwindend om in 'n tronk te slaap. Als kraak soos dit hoort in 'n ou tronk. Baie netjies en skoon en selfs koffie en beskuit. Het laat ingekom en vroeg gery en jy help jouself in en uit. Baie goeie stelsel. Lekker gerus. Tronk is baie mooi opgekikker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlynn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Het heerlik in selle geslaap. Dekor outentiek aangepas by die tronk omgewing. Gevoel asof jy in 'n tronk is, behalwe die luukse bed en bedlampies. Deuropening na badkamer lyk asof iemand probeer ontsnap het. Humoristiese inligting vanaf die bewaarder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy D
1 nag
5.0
Jul 2025

Aangenaam, veilig & gemaklik. Ontbyt by 'The Old Mill Coffee Shop' aanbeveel! Heel aangenaam, veilig & gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Belewenis skoon netjies. Baie skoon en netjies. Goed toegerus gewees vir die koue. Baie lekker gebly en het die ervaring en geskiedenis van die tronk baie geniet en waardeer. Het mens 'n terugflits gegee van hoe dit was 100+ jaar gelede. Baie mooi historiese gebou en baie moeite is gedoen om dit so ver moontlik te behou. Sal enige iemand verwys om hier te oornag. Inklok was maklik en duidelikheid oor hoe dinge werk was baie goed. Die verwysing na die koffiewinkel om die dorp was baie goed, ek het nie geweet van die plek nie en ek was al baie in Britstown en het die plek baie geniet en sal enige dag weer daar gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfek geleë vir reis. Skoon en netjies. Braaiplek en veilige parkering. Baie netjies, gerieflik en warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John-Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jurie Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda1c60efed8a8cfe044297815c92f66fb89f2070342aee21630ce6727f70650fcf708fb6855dd599c6c0e5a8055803015e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 1 Jurie Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.591966216683 23.502141888408
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang