Wa-Da-Van
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 19 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gus Meyer-straat 73, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 650R2 253 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Wa-Da-Van is 'n bekoorlike huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die see en die getypoel in Heroldsbaai bied. Die huis is 'n ideale opsie vir gesinne en vriende wat vakansieverblyf stapafstand van die strand af soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke, en lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n braai.
Gratis WiFi, die volle DStv-pakket en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liezel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Gus Meyer-straat 73, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Wa-Da-Van het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gus Meyer-straat 73, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap