Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wafra

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Wafra is in L'Agulhas geleë, 'n dorpie op die bekende landpunt van Kaap Agulhas in die Wes-Kaap. Dié kuslyn is wêreldbekend as die mees suidelike punt van Afrika en die amptelike skeiding tussen die Atlantiese en Indiese Oseaan.

Verblyf word in Wafra 6 en Wafra 7 gebied en albei is tweeslaapkamereenhede met hul eie braaigeriewe. Wafra 6 het slaapplek vir 5 en sy eie gesinsbadkamer, en Wafra 7 het slaapplek vir 5 gaste en die badkamer het net 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en Wafra 7 het ook 'n wasmasjien. Daar is ook 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n TV in elke eenheid. Wafra 7 het OpenView en Wafra 6 het WiFi en 'n slim-TV.

Besienswaardighede in die area sluit die De Hoop Natuurreservaat, Agulhas Nasionale Park, museums, die Kaap Agulhas Wynroete en verskeie getypoele in, sowel as skeepswrakke wat vanaf die kus gesien kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Wafra
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 4

Ligging

  • Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wafra het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77763a910407e6b908a7508ee8630bbd88c1c87e284fadcdd601e0ac50ad8b6ac8a62dca5f6a08954084666e4c060ad884b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 39 5 1 5 6 Wafra Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825023812115 20.007226829926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem