Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagenaar Villas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 117

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Wagenaar Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hermo T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermo T
Enkelreisiger

Ongelooflike hulpvaardigheid en gasvryheid!

Die plek het my verwagtinge oortref en alles gehad wat ek benodig het. Ook toe ek 'n persoonlike dilemma gehad het, het die personeel my dadelik uitgehelp en sodoende my verblyf 'n groot sukses en plesier gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jizelle G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jizelle G
Besigheidsreis

Great hospitality, everything was perfect, safe neighborhood and very central.

Great hospitality, everything was perfect, safe neighborhood and very central, close to highway access for travel purposes, loved my stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Fantasties rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Besigheidsreis

Great!

The only way to describe this property is amazing! We travel extensively all over SA (we are also in hospitality). We give this establishment 10 out of 10 on all levels. Well done, you make the hospitality industry proud!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagenaar Villas se terugvoer

You made our day, thank you!

Wagenaar Villas
Anri P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri P
Saam met vriende

Waarde vir geld, vriendelike diens.

Wagenaar Villas bied waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. 'n Lugversorger/air cooler in kamer 1 sal wel baie waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenishia D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenishia D
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet V
Gesin met tieners

Gelukkig.

Baie lekker en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing. Everything was perfect.

Everything was perfect. We really enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustelose nagte.

As jy 'n plek soek om lekker te slaap, is dit verseker nie die regte plek nie, veral as jy in kamer 1 bly wat naby die hek is nie. Meeste laat aande en oggendure was daar een of meer persone by die hek wat skree en die hek klap opsoek na iemand op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagenaar Villas se terugvoer

Hi Jacques, I sincerely apologise for the disturbance caused by our other guest at the time. He lost his room keys and decided it was OK to come back each night in the early hours and make noise trying to get our attention to open for him. We will happily give you two nights free if you come back again, just speak directly with me. Regards, Jeremy

Wagenaar Villas
H B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf teen bekostigbare tarief!

Alles was puik! Sal die plekkie definitief vir ander reisigers aanbeveel. Die GPS het ons egter na 'n Wagenaarstr. in Bothasig geneem (ons is nie bekend met die omgewing nie), maar gelukkig kon ons die eienaar kontak wat ons na Wagenaarstr., Monte Vista, beduie het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal for a night stopover.

Baie rustig en netjies. Miskien lees lampe langs bed. Baie gemaklike matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Placed near N1.

Comfortable and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomthandazo Dube D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo Dube D
Saam met vriende

Awesome.

The place is next to shops and very convenient. Everything/the space is as per the online advertisement. The staff just needs to be a bit more informative/trained on how to attend to visitors. Recommendation is that the place gets its own braai stand, it's a must in villas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om daar te bly.

Ja, maar daar is geen lugversorging, en ook nie 'n spieël in die slaapkamer. Daar is wel 'n klein spieël in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lo-ann F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 dae kuier.

Skoon, netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect home away from home.

Very nice, modern guesthouse. Absolutely loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies!

Plekkie is sentraal geleë. Baie netjies en veilig. Sol en Sophie was baie vriendelik. Veilige parkering en ek kon in die garage parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenaarstraat 1, Monte Vista, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe4a6f21fe6679e2e83b35ac06cc40bf7ad5d43419121c230e14d3aa7bbf5462a68bbc4d375ad72652660376c2413ce9690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1 Wagenaar Street Monte Vista 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.888337 18.553904
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem