+17
Selfsorg in Kaap Karoo

Wagendrift Lodge

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R323, Wagendrift Lodge, 30 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wagendrift Lodge is in die hartjie van die Karoo langs die Buffelsrivier geleë en bied lieflike gesinsverblyf. Die lodge is in pragtige tuine met 'n groot verskeidenheid voëls en bied selfsorgverblyf kliplodge-kamers of -kothuise.

Dié verblyf beskik oor 3 kothuise langs mekaar met slaapplek vir 1 tot 4 gaste. Daar is gemaklike beddens en elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Elke kothuis het 'n buitekombuis op die stoep en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n swembad en WiFi.

Die 5 lodge-kamers bied slaapplek aan 5 tot 10 gaste en ten minste 3 kamers moet bespreek word. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, swembad en ingeboude braai. Die kombuis is met 2 yskaste, 'n vrieskas, mikrogolf en braaigeriewe oegerus. Dit is ideaal vir groepsbesprekings en elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. WiFi is beskikbaar.

Wagendrift Lodge bied verskeie aktiwiteite soos voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en selfry-4x4-roetes. Gaste kan ook sebras, kameelperde en ander wild, asook skaars flora gewaar. Sommige wild kan selfs van die stoep af gesien word. Wild kom wei dikwels saans in die oop veld voor die kothuise en lodge-kamers. Gaste kan gerus flitsligte saambring om wild snags te sien.

Die naaste dorp, Laingsburg, is 30 km ver. Neem asb. kennis dat daar geen winkels op die plaas is nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janine L
5.0
Ongelooflik pragtig, gerieflik en netjies. Dit was soos 'n oase in die middel van die Karoo. Ons was 'n groep van 19 en almal was dit eens dat dit 'n ...
Sien meer
Jan 2026
Nicky U
Saam met vriende
5.0
Amazing place. We will be back. Well worth the effort. We stayed at one of the self-catering cottages. Wow for cleanliness. Everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Erick K
Gesin met klein kinders
5.0
Rus en vrede. Wagendrift is regtig een van ons gunstelinge. Fietsry, draf en stap op die plaas was 'n hoogtepunt. Die plaas het die mooiste uitkyke oo...
Sien meer
Apr 2025
Floris S
Gesin met tieners
5.0
Topklas gewees! Heerlik gewees, sal definitief weer gaan kuier!
Apr 2025
Jaco E
Gesin met tieners
4.8
Quality family time. Fantastic Karoo Christmas.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Off the R323, Wagendrift Lodge, 30 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagendrift Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R323, Wagendrift Lodge, 30 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11dc702e17c98a104f5571d1a8d9d5e56ff68cecb404b3dc2ffc92ec4c7f09bf14d9a38a52e4b5f9ee334a8361b89955dea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Off the R323 Wagendrift Lodge 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.379826 20.942497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang