LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wagon Wheel Country Lodge | LekkeSlaap
+250

Wagon Wheel Country Lodge

Hotel
  • Kapasiteit: 119 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik geleë net langs die N1. Die kamers is onlangs opgeknap en bied jou die beste waarde vir geld teen baie bekostigbare tariewe.

Ons kamers is smaakvol versier. Die Deluxe-, Standaard- en Selfsorgkamers het elkeen 'n verwarmer en lugversorging, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe. Ons bied genoeg veilige parkering buite jou kamer, sowel as 'n 24 uur-ontvangs vir gaste wat laat inklok. Die sakpaskamers het net plafonwaaiers en geen TV's.

Koel af in ons nuwe swembad na 'n lang dag op die pad en geniet 'n drankie in ons nuwe boma terwyl die Karoo-sonsondergang jou bekoor. Gaste kan ook in die dameskroeg ontspan en dan 'n heerlike Karoo-aandete in ons eetkamer geniet. Ons bied die ideale oornagverblyf op die N1-hoofroete tussen Kaapstad en Johannesburg. WiFi is in die dameskroeg, sitkamer en eetkamer beskikbaar.

Ons bied ook ontbyt en aandete, met tradisionele etes en 'n daaglikse a la carte-spyskaart elke dag van die week. Ons bied ook verblyf vir oornag-gaste, sakereisigers, gesinne, rugsakreisigers en konferensiegangers. Ons doel is om gaste die beste waarde vir geld te bied. Gaste kan heerlik op kraakvars, perkallinne en 'n gemaklike bed 'n nagrus geniet. Ons slagspreuk is nie sonder rede "luuksheid vir minder" nie.

Ander geriewe sluit 'n konferensielokaal en -geriewe in. Ons is ook rolstoel- en troeteldiervriendelik.

Alle bekende kredietkaarte word aanvaar, maar ons aanvaar ongelukkig nie tjeks nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 259 resensies vir Wagon Wheel Country Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • N1 Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagon Wheel Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 119 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzODZjZWJjLTY1NzctNDIwYS05ZGM5LWM3Y2JjNjQwMDM0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 259 5 1 4 N1 Beaufort West Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -32.334175388043 22.584629058838
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!