Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagtail Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Wagtail Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, binne loop afstand van al die besighede.

Ons het baie lekker gebly in die rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Dankie Andries!

Wagtail Cottage
Linda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well situated. Lovely town well worth a visit.

Very conveniently located so could walk into town. Lovely quaint town with many restaurants and interesting shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review, Linda. Really appreciated!

Wagtail Cottage
Elise A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need for a pleasant weekend away.

Wagtail Cottage has everything you need for a getaway. There is ample space to relax, make meals, watch a movie, and have a great sleep (the bed was very comfortable). The cottage is located a short walk into town where you'll be spoilt for choice in regards to restaurants and cafes. One last thing: the temperature was 35°C while we stayed, and the cottage did heat up a little during the day but cooled down well at night. With the help of the fan, it was comfortable to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Thank you, Elise! Each review helps us and we appreciate you taking the time to do so with your useful insights. We hope to see you again sometime!

Wagtail Cottage
Anna T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna T
Saam met vriende

Gerieflike, modern.

Baie gerieflike 'loft', loopafstand van die pragtige dorpie. Vriendelike diens. Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Groot dankie! Julle is welkom, kom rus uit weer in Greyton gou gou

Wagtail Cottage
Nicolas K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, well priced and comfortable.

We had a wonderful experience at Wagtail Cottage. The atmosphere was warm and inviting, making us feel right at home. The room and amenities were cosy, providing everything necessary for a comfortable stay. The location is conveniently close to town, within walking distance. The showers were warm, and having a dishwasher, coffee pod machine, and microwave in the room added to the convenience. The bed was exceptionally comfortable, ensuring a restful sleep. We also had the pleasure of meeting a beautiful and affectionate dog. We enjoyed a delightful braai in the garden, making it a perfect place to celebrate our anniversary. We are definitely planning to return and appreciate the outstanding hospitality. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Thanks Nicolas, really appreciate you taking the time to do a review! We too hope to see you again

Wagtail Cottage
John M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery, good for overnight.

Thomas was very helpful carrying luggage up and down the stairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Many thanks, John, appreciated!

Wagtail Cottage
Ryan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall good. Comfy bed.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Thank you Ryan!

Wagtail Cottage
Noeline G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noeline G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine for a one nighter.

Wagtail Cottage is fine for a one-night stay, not suitable for someone who cannot climb stairs. The stairs are very steep. I would suggest that any amenities they provide be of a decent brand and complete. Found an old facecloth in the shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Thank you Noeline!
Yes, we agree - the stairs up to the loft are not for those who want to avoid climbing stairs. I will add in a photo to help in this regard when I can take a proper one. We will up the game with amenities :-) Glad you enjoyed your time in Greyton!

Wagtail Cottage
Mannetjie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannetjie S
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die dorp is baie boomryk, daar is baie water en baie mooi tuine by woonhuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Defrane D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Defrane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik. Het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Ek en my man het nie meer nodig gehad nie. Alles was daar wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Dankie Defrane! Bly julle het uitgerus op Wagtail.

Wagtail Cottage
Francois D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in Greyton.

Die akkommodasie is netjies en skoon, als wat nodig is, is tot jou beskikking. Amper als, die TV het geen kanale om byvoorbeeld na die rugby te kyk nie. Soos Thomas gesê het met ons aankoms, daar is 'n TV maar hy weet nie watter kanale beskikbaar is nie. As jy nie jou Netflix password onthou nie is jy gestrand. Wat bietjie snaaks is, is dat die badkamer wasbak in die kombuisarea is, daar is wel 'n skottelgoedwasser beskikbaar maar mens gebruik dit nie om 2 borde te was nie, volgens ons 'n watermors-oefening. 'n Moontlike groot probleem is die hoeveelheid kragproppe op een toevoer geplaas is, dit kan 'n brandgevaar wees met die grasdak, daar is wel 'n klein brandblusser beskikbaar. Die watertoevoer na die stort is baie wisselvallig, as jy die warm water oopmaak is die hitte dadelik daar (geen pyn met dit nie) maar sodra jy die koue kraan oopmaak verdwyn die warm water en is dit yskoud, dan moet jy met die krane speel om weer warm water te kry, weereens mors mens water (vir ons 'n groot probleem). Die akkommodasie gaan 'n lek of twee verf nodig hê, bo die "kombuis" skilfer die verf baie. Deure, deurraam en diefwering gaan verf benodig, miskien 'n klein afdak bokant die ingangsdeur veral as dit reën, dan ook die ingang na die perseel bietjie platter maak veral vir motors wat laag is - dit skuur onder. Die verblyf is naby genoeg aan eetplekke en kan na geloop word. Hier is als opbouende kritiek en kan maklik reggestel word. Ek weet dat Wagtail Cottage nog baie nuut is en ons glo die 7de gaste is, maar is beslis dinge om na te kyk in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Dankie Francois! Ons vorder met ons dame se restorasie en verbeteringe, ons reken die kothuis is oor 130 jaar oud, en sy is net a wonderlike projek vir ons!
Jammer julle het tydens jul besoek 'n bietjie gespook met die waterdruk, maar die dorpie as geheel het dit gevoel.
Ek hoop julle het maar Greyton ook geniet, die kothuis laat mens toe om lekker rond te stap en the omgewing en atmosfeer te omhels.

Wagtail Cottage
Brian M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M
Enkelreisiger

The cottage was above the main house so the host was available at a moment's notice.

Had a minor issue with the hot water that was sorted out within minutes of me reporting the matter to my host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Thank you, Brian. Hope to see you again.

Wagtail Cottage
Iemke M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iemke M

Baie oulike plekkie!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wagtail Cottage se terugvoer

Baie dankie Iemke, en ook vir julle behulpsame voorstellings. Ons het dit al klaar geïmplimenteer.

Wagtail Cottage
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 23, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763f75fa79d7cb2ca6495766071560210c6f675b793ac451d90ca2ba92d6c265fcacd74b0f6ba8dfdfaec96ed1aaeb3db401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 23 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054455777775 19.604089760119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem