LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wailana Beach Lodge | LekkeSlaap
+40

Wailana Beach Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Wailana Beach Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Laché P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laché P
Saam met vriende

Baie vriendelike gashere en diens.

Vir 'n 4-ster-gastehuis, sal ek graag lugversorging wil geniet.

Marchell E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell E
Enkelreisiger

Ongelooflik

Sal altyd Terug kom. Ongelooflik uit sit oor see en die plekkie is fantasties. Baie goeie mense ook.

Kathrin V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathrin V
Gesin met tieners

Rundum sorglos Urlaub mit Meerblick.

Für alle etwas dabei, ruhiger Strand vor der Tür, Restaurant, Bar und belebter Strand in 20 Min Fußweg, von lieben Menschen umsorgt, herrlicher Garten und Pool, 3 Zimmer haben wunderbaren Meerblick. Dankeschön Renate und René.

Susan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Enkelreisiger

Fantasties.

Fantastiese groot slaapkamer met pragtige view en baie vriendelike personeel. Veilige parkering.

Scharade T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharade T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

It was great, hospitality was impeccable. Cleanliness was up to standard.

Ben S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig oor die see.

René het ons op sy hande gedra. Die ontbyt was onvergeetlik heerlik. Baie mooi see-uitsig vanuit Captain Cabin en ons het die swembad baie geniet.

Evert S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and peaceful accommodation.

Staff and owners were very accommodating, rooms were lovely and breakfast was top class.

Antonette G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan Wailana Beach Lodge sterk aanbeveel.

Sien sterre.

Piet S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, kliëntediens baie goed.

Ons is baie vriendelik ontvang en goed behandel. Uitstekende ligging. Kamer lekker groot. Ongelukkig kon die blindings van een venster nie toemaak nie, ons moes dus in die badkamer aantrek. Ontbyt baie lekker.

Albert S B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S B

Uitstekend.

Sien die sterre.

Lindiwe M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a five star location.

Place beautiful, atmosphere calm and peaceful, view elegant. We wouldn't mind coming back to the area, enjoyed the stay.

Irma B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar baie gasvry en bereid om inligting te deel.

Uitstekende uitsig en rustige verblyf.

Bronwyn C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn C
Enkelreisiger

Highly recommended.

Better than expected. Very friendly, clean and updated.

Paul V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut eersteklas-huisvesting en waarde vir geld.

Kan geen negatiewe opmerkings maak nie, so alles is positief.

Marthina V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina V
Enkelreisiger

The breakfast was fresh and well prepared. However there was limited channels available on the TV.

I really enjoyed my stay. My reception was friendly and personal and the view amazing. As I am a female travelling alone I felt very safe. I will definitely go back for my stay at the South Coast.

Andries B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en ontspanne atmosfeer!

Die uitsig van die oosterse kamer was wonderlik en ons kon die spelery van die walvisse goed dophou. Die egpaar wat die gastehuis bedryf was vriendelik en kon behulpsame inligting oor die omgewing verskaf.

Maryke S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename wegbreekplek.

Wailana Beach Lodge het 'n baie rustige, veilige verblyf gebied. Die eienaars was altyd behulpsaam, vriendelik en professioneel.

Wendy M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Wailana Beach Lodge

Really enjoyable, see the stars below.

Estelle C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Eerste keer by 'n bed-en-ontbyt. Dit was rustig en baie skoon. Het die mooiste uitsig op die see.

Iris N - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly

A friendly lodge.

Ronald F - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and personal service by the owners

Personal and friendly service by the owners.

Johan V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goed geleë.

Goed ontvang. Flinke en persoonlike diens gelewer.

Elsa B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt terwyl jy oor die see uitkyk. Is dit nodig om meer as dit te sê?

Wailana is alles wat hulle beweer op hul webwerf.

Wendy P - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and welcoming place to stay with a spectacular view

Thanks to Rene, we really enjoyed our stay.

Ronald L - Des 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Gesin met tieners

Enjoy our stay

We enjoyed our stay. We willvisit again and recommed to friends

Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 436, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZGI3Mzg1LTJjMTItNDY1MS1hNDdjLTZiMmY1OTI1NTM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 436 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.880457797042 30.355103446766
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!