Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wakening Hope

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winery-weg, Papyrus Lodge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wakening Hope is 'n A-raam-houtchalet wat selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe tussen Stellenbosch en Somerset-Wes bied. Hierdie bekoorlike chalet is op die rand van 'n dam geleë en bied 'n idilliese wegbreek wat deur wingerd, voetslaan- en fietsroetes, en uitstekende plaaslike restaurante omring word.

Die 1-slaapkamer-chalet bied slaapplek aan 2 gaste en spog met 'n pragtige uitsig op die Helderbergreeks en die meer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en ondervloerse verhitting.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste kan ook in die dam swem, in die houtvuur-warmbad tussen die papirusbos ontspan, of op die privaat dek braai.

Met talle wynplase naby kan gaste gaan wynproe en keldertoere geniet en avonturiers kan die nabygeleë stap- en fietsroetes deur die skilderagtige landskap aandurf.

Slaapplek

’n Bespreking by Wakening Hope sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Wakening Hope
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Julie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 12

Ligging

  • Winery-weg, Papyrus Lodge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wakening Hope het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winery-weg, Papyrus Lodge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bbb881e434ff8bad34503e1ca3ace40b2ce35a4f2f478f1781a3868424c0b008ff162622d6f35d83d288571a60acc86929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Winery Road Papyrus Lodge 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0290166743 18.811779691541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem