Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wakkerstroom Farm Lodge

Die Plaashuis
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 10 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die plaashuis bied 4 slaapkamers wat elk 2 gaste akkommodeer in dubbel- of enkelbeddens. Addisioneel bied ons 1 ekstra gastekamer en-suite, vir 2 addisionele gaste. Die plaashuis het 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Die ekstra en-suite kamer het slegs 'n bad.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Maaltyd opsies beskikbaar (slegs plaashuis) teen 'n ekstra koste:

B&B
Aandete, B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 10 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNWU0MjQzLTFjMjctNGFmZS04OGJkLTcyYjc5M2Y0ZDgyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 16 5 1 5 Farm Puntjie Wakkerstroom 2480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.400341818367 30.126957893372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem