LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Carla N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Huis weg van huis. Verblyf was uit die boonste rakke. Sal definitief weer gebruik van Walker Inn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Knus oorblyplekkie en lekker geslaap. Baie netjiese verblyf in Garsfontein en funksioneel en alles wat julle nodig het. Staf was helpvol en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustig, gemaklik, toeganklik. Dit was heerlik om oor te bly vir die aand na 'n konsert by Sunbet. Stil atmosfeer en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neo N
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

It was amazing. They were very welcoming and my stay was absolutely amazing indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike ontvangs en gasvryheid. Beslis is dit 'n plekkie vir aanwins en voordele om so naby die hospitaal en ander kommersiële besighede te wees. Baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecily S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2026

Pleasant peaceful stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Aangename verblyf. Effektiewe in-boek sisteem. Netjies en veilige verblyf met alles wat nodig is vir oornagverblyf. Gasvrou het ekstra moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Aanvanklik h. Ja, rustige verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Baie gerieflik en kwaliteit vir die prys. Plekkie, tuin was baie rustig en goed geleë vir ons. Lock box vir sleutels baie gerieflik. Eienaars baie tegemoetkomend indien jy vroeër moet inklok. Baie daarvan gehou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaydee K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Pleasant. Welcoming. It was so pleasant. Easy to check in and out. A lot of privacy which I liked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

426a Snowy Walker Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e63456a6043e1fca054ac8aa88855b7772e041c7cc559d0758b436568e27a7de121cede3f83b5d78ce998854be8f311a7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 426a Snowy Walker Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.787742905657 28.298064796295

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang