Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walte Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Gate 1141, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Walte Rest is in die Steenkampsbergreeks versteek en is 'n lieflike selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die berge en vallei. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde wegbreek.

Die smaakvolle huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Vier van die badkamers het elk 'n stort en die ander badkamers het elkeen 'n stort en bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, wynyskas, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en ingeboude braaigeriewe. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel, 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n randvloeiswembad wat verhit kan word. Gaste kan heerlik op die stoep ontspan waar daar 'n buite-sitarea is, 'n maaltyd in die buite-eetarea geniet of net die pragtige berguitsig van die stoep af waardeer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Walte Rest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Walte Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Highland Gate 1141, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Walte Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Gate 1141, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a17693c1c64d279604460d53a20f972a28a5107273e33b9649eedc137e1e0004d76ff0ec1299d7cb48a610c466152bb67a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 1141 Highland Gate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.45360392164 30.212800904755
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem