Warren Heights 503 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Warren Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitsgebou in Tamboerskloof in Kaapstad. Dié gebou is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede in die middestad.

Die smaakvol versierde woonstel is op die vyfde vloer geleë en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, verhitte handdoekreëling, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg.

Die sitkamer het 'n gemaklike bank om op te ontspan, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het 'n deur wat na 'n balkon met lieflike uitsigte lei.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Warren Heights 503 by CTHA is naby winkels, kroeë en eetplekke geleë. Die perseel is net 'n entjie se ry van die V&A Waterfront af.

Slaapplek

'n Bespreking by Warren Heights 503 by CTHA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Deens

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Warren Heights 503 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 085 R922 per nag (plek vir 3)

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za