8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 559 Rooibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Warthogs Rest is 'n pragtige lodge op die Hoedspruit Wildlandgoed in die plaasdorpie Hoedspruit. Dis naby talle privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en diereparke, en is die ideale vakansiebestemming weg van die skares.
Verblyf is beskikbaar in 'n grasdakhuis met 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, en 'n volledige en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het ook 'n buitestort en die derde slaapkamer het 'n buitestort en -bad wat gaste onder die sterre kan geniet.
Die huis het 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die aardse kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en basiese kookgerei toegerus. Die ruim leefarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n eetkamerstel vir 8 gaste. Dit bied toegang tot 'n binnehof met 'n houtdek, braai-area, eetplek vir 8 gaste, 'n plonspoel en oorgenoeg sitplek. Daar is gratis WiFi.
Daar is baie wild en voëls in die reservaat te sien. Ander aktiwiteite sluit wildritte, veldfietsry, perdry en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Denieme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 559 Rooibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Warthogs Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
559 Rooibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang