Ocean Reeds
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 27
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Peter B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker ontspannend.
Ocean Reeds se terugvoer
Hi Peter, baie dankie vir die terugvoer. Ons kyk bietjie na die probleme met die krieke en lek wanneer dit reën. Ons is bly julle het lekker gebly. Groete, Corné
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mitchell-straat 90, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom