Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterbok Rus

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterboklaan 17, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterbok Rus bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Polokwane. Die verblyf is naby winkelsentrums, stadions, hospitale en skole.

Waterbok Rus is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar om 'n derde gas te akkommodeer.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV, 'n etenstafel met 4 stoele en gratis WiFi. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar agter 'n elektriese heining.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterbok Rus sluit in:

Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Area
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Waterbok Rus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Waterboklaan 17, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterboklaan 17, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed187460cc38a9cb7940fb118789b1dc49b9274a782e7cd3b170f7e23bd8fc981a3197f4de41ca52843c38f5e29fc02b06ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 17 Waterbok Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.907606534898 29.48362017057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem