Knysna SSB Akkommodasie by Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 | LekkeSlaap
+12
+12

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 16, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Beskrywing

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 is 'n dubbelverdiepingwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Knysna se middedorp.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. 'n Bababedjie is ook beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet of in die sitarea voor die TV ontspan. Die eenheid het ook WiFi.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 is 'n rookvrye instansie en gaste moet asb. daarop let dat 'n gedeelte van die eenheid via trappe bereik word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 is sowat 220 m van die Waterfront af met sy verskeidenheid winkels en restaurante. Gaste kan die Knysna-koppe, die Knysna Olifantpark en die Featherbed Natuurreservaat besoek of doendinge soos stappies in die Knysnabos, gholf, valskermsweef, valskermspring, abseil en vele meer in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Gordonstraat 16, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 16, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADKzHbHOjmiq0JfwCtZEz18E3xIPgCsSIXLr6OaBxG9oZefS12z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 4) 6 5 1 4.91 16 Gordon Street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.03884 23.046
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za