Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Ateljee 17

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Gianni Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Waterfront Ateljee 17
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gareth P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge oorskry.

Fantastiese ligging. Billike prys vir paasnaweek. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Ateljee 17 se terugvoer

Hi Gareth,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ek waardeer dit baie! Hoop om julle weer te kan huisves!

Groete,

Gianni

Waterfront Ateljee 17
Amelia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia V
Gesin met tieners

Was binne loopafstand van die hoof kuierplek in Hermanus en baie veilig.

Dit was baie mooi en skoon, maar daar was nie genoeg toiletpapier nie. Laat die aand en ook vroeg die volgende oggend het hulle reg onder die woonstel asblikke kom leegmaak, wat baie erg geraas het. Die manne wat dit gedoen het, het ook baie hard gepraat. Dit het dit onaangenaam gemaak, so ek sal dit nie aanbeveel vir iemand wat 'n rustige tyd wil hê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg 104, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaadfdbb80572f69ce32af6bce0f191d710100e6092225275a9c845a17437dc4fbc353b3180d5fccb44dde2e602e1d378ca51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 104 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419285955129 19.243261584377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem