LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterfront Guesthouse & Venue | LekkeSlaap
+31

Waterfront Guesthouse & Venue

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Waterfront Guesthouse & Venue
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wichard N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wichard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspannend.

Lekker rustig en goeie diens en kos.

Hein D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Goeie diens met baie geriewe.

Waterfront Guesthouse & Venue's terugvoer

Liewe Hein,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is bly jul het jul tydjie by ons geniet en ons vertrou dat jul heerlik ontspan het.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete,

Waterfront Guesthouse & Venue
At V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At V
Besigheidsreis

Twee nagte se slaap langs die groot rivier.

Die Waterfront Guesthouse is 'n baie netjiese plek, Maandag aandete uit die boek uit.

Waterfront Guesthouse & Venue's terugvoer

Hi At,

Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Ons is bly u het u kuier by ons genie.
Ons sien uit om u weer te verwelkom, die keer in die somer vir 'n heerlike 'cruise.

Waterfront Guesthouse & Venue
Karin L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Beste diens ooit. Met aankoms het ons heerlike afval geëet, braaipakkies gekry en self gebraai en 'n heerlike ontbyt geniet. Baie dankie.

Waterfront Guesthouse & Venue's terugvoer

Hi Karin
Vreeslik baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dat jul die tyd neem om 'n boodskap te skryf.
Ons hoop jul het al die Kalahari etes geniet. Dit was heerlik om jul te huisves. Kom kuier gerus weer.
Groete
Waterfront span

Waterfront Guesthouse & Venue
Riaan P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Besigheidsreis

Waterfront Guestfarm en Venue beslis die moeite werd om te besoek.

Baie dankie vir `n heerlike tyd by Waterfront Gastehuis. Julle pragtige Venue, kamers en vriendelike personeel maak dat mens dadelik tuis voel. Dankie ook vir die heerlike ontbyt! Julle sal ons beslis weer sien.

Waterfront Guesthouse & Venue's terugvoer

Hi Riaan,
Was heerlik om jul te huisves. Dit was net so vinnig.
Ons vertrou jul het Namibia vreeslik baie geniet.
Baie dankie vir die resensie.
Ons hoop om jul weer te sien.

Waterfront Guesthouse & Venue
Christine V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Sien uit daarna om weer daar te kuier. Jy kom daar aan as 'n gas en gaan as n vriend! Geen moeite is te veel nie. Skoon,netjies, stil en die kos is fantasies!

Waterfront Guesthouse & Venue's terugvoer

Hi Christine,
Baie baie dankie vir jou 'review'.
Dit was lekker om julle hier te he! Volgende keer moet jul in die somer kom kuier dan kan die girls bietjie meer op die rivier baljaar en langer arkie ry!
Ons sien uit om julle weer hier te he!
Waterfront Groete,

Waterfront Guesthouse & Venue
Francois G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgestel.

Gasheer baie aangenaam, gasvrou kort 'n vakansie, gee bevele aan personeel terwyl sy in gesprek is met jou. Kamers baie skoon en netjies, kamerdeur moet reggestel word en toiletdeur te klein vir deuropening. Bed baie goed, asook die stort. Personeel kort goeie opleiding en finesse. Ontbyt die groot teleurstelling. Eers geen koffie, toe koue koffie, toe flóú koffie, ondrinkbaar. Personeel argumenteer hieroor instede daarvan om dit reg the stel! Spek kliphard, eier glad nie wat bestel is nie, konfyt in klein kommersiële pakkies, lekker tuisgemaakte konfyt ontbreek. Rit op rivier was baie aangenaam en onverwags. .

Waterfront Guesthouse & Venue's terugvoer

Liewe Mr. en Me. Grobler
Baie dankie vir jul resensie. Ons is jammer dat u ervaring by ons negatief was, en ons vra om verskoning vir die aspekte wat daartoe bygedra het. Ons neem kennis van al die punte genoem en sal aksie neem om dit te verbeter. Ons vertrou dat u weer by ons sal kom kuier en dus 'n ander ondervinding sal hê.

Waterfront Guesthouse & Venue
Nic G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic G
Saam met vriende

Baie vriendelike mense en baie gasvry.

Pragtige ligging en baie stil, met 'n ongelooflike uitsig oor die rivier. Personeel is baie vriendelik.

Waterfront Guesthouse & Venue's terugvoer

Liewe Nic,
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dat jul die tyd geneem het om terugvoering te gee.
Ons is baie bly dat jul lekker gebly het hier langs die pragtige Oranje!
En ons gaan verbeter op die "cleanliness"
Ons hoop om jul weer te sien!
Groete,
Die Waterfont Span

Waterfront Guesthouse & Venue
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 232, , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhZjNjYWE5LTY1MWMtNDA1OC1iNWE4LTE3MzRhOGRkZTEzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Plot 232 Steenbok Ave 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -28.453034685999 21.270744366718
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!