Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Guesthouse & Venue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brunhilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Waterfront Guesthouse & Venue
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Maggie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M

Great location and friendly staff.

Owners and staff very friendly and helpful. Breakfast excellent and plentiful and loved that there was still an honesty bar.

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Hi Maggie M
Thank you for your lovely review, and we are glad you enjoyed your stay!
We look forward to seeing you again on your next travel to Upington and surrounding areas.

Regards
Brunhilde & Waterfront guesthouse team

Waterfront Guesthouse & Venue
Zoe H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe H

The best hospitality in a gorgeous setting.

The most outstanding hospitality from Hilda and Jasper! They made every effort to accommodate our family, moving beds and making plans even before our arrival. The setting is exquisite, and by far, the best breakfast I've ever had at a B&B. Everything has been thought of, and it is close enough to the town to be well-located, but also very quiet and peaceful. Will definitely return some day.

Rinette C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette C

Ons moes op kort kennisgewing verblyf soek.

Ons was in die Kgalagadi toe ons weens 'n ongeval dadelik in Upington by die hospitaal moes uitkom. Binne 30 minute het ons vir vier volwassenes verblyf gekry by die Waterfront Guesthouse. Jasper het ons vriendelik ontvang, selfs 'n kaggelvuur aangehad teen die koue. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke, die personeel vriendelik en gasvry. Ek sal sonder om te skroom Waterfront Guesthouse aanbeveel.

Louw En Antonette E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw En Antonette E

Voel tuis. Sal beslis weer by hulle tuis gaan.

Dit was 'n oase langs die rivier na 'n lang dag op die pad. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Hulle ontbyt was 'n groot treffer.

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Goeie dag Antonette & Louw
Wat 'n verrassing om julle 'review' te ontvang.
Ons is bly julle het jul verblyf by Waterfront Guesthouse geniet.
Ons hoop om julle weer te sien en meer te bederf!

Waterfront Guesthouse Span

Waterfront Guesthouse & Venue
Leonie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M

Vriendelike diens. Gerieflike kamers. Heerlike ontbyt. Pragtige uitsig.

Sien sterre.

Yonele B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonele B

It was a relaxing stay.

I thoroughly enjoyed my stay at Waterfront.

Robert W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert W

Lekker konferensieplek.

Goed geskik vir konferensiegroepe maar nie soveel vir gewone toeriste nie.

Charmaine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Ongelooflik mooi en baie lekker gebly!

Sal beslis weer daar gaan bly.

Mari-lou V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lou V

Rustig, veilig en puik ligging.

Vriendelike gasvrou en gasheer. Goeie ontbyt. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Tertia W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia W

So goed en lekker dat ons dit 'n gereelde verblyf-opsie sal maak!

Ek en drie besigheidsvennote is bederf met gasvryheid, heerlike maaltye en wegneem middagete-pakkies vir ons lang reis verder. Die rustigheid en mooi omgewing was goed vir ons. Kliëntediens en sorgsaamheid is uitstekend. Ons maak weer so!

Madeleine V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Uitstekend!

Pragtige fasiliteit. Alles is hoë kwaliteit. Vriendelike, hulpvaardige en gasvrye personeel. Ontbyt was heerlik.

Suegnet C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suegnet C

Pragtige ligging en vriendelike mense.

Waterfront Guest House is op regtig op die oewer. Die rivier is nie signbaar vanuit die kamers nie (behalwe vir Kamer 4), maar die buite kuierarea en die eetkamer is teen die water. Dis pragtig! En so 'n rustige atmosfeer. Brunhilda het soos blits op my navraag reageer en op elke boodskap daarna. Brunhilda en haar span is baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Ons het daar oorgeslaap oppad Weskus toe. Dit was so aangenaam, ons het besluit om op die terugkeer sommer weer daar te oornag. Ons sal enige tyd weer daar oornag.

Paul D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Was heerlik, mooi om die vol rivier te sien.

Was heerlik, mooi om die vol rivier te sien.

Lorencia E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorencia E

Dit was baie lekker gewees.

Ons het lekker geslaap en ontvangs was vriendelik.

Izaac B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaac B

Fantastiese gasvryheid, uitstekende ligging, uitstaande kliëntediens!

Brunhilde en haar span het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die tuin, geriewe, swembad was baie netjies onderhou en dit was 'n plesier om daar te kon bly. Die ligging was fantasties - alhoewel mens in Upington is voel dit asof jy op 'n plaas is, baie stil en rustig. Dit was 'n voorreg om op die oewer van die Qranjerivier te kon ontspan en die natuur en sonsondergang te kon waardeer.

Beverley M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M

A safe and comfortable stay on the Orange River.

This was a good value for money stay with an excellent breakfast. It was great to spend our day on the banks of the Orange river watching the river and the birds. Excellent!

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Hi Beverley
Thank you for your review on our guesthouse & facilities.
We are glad you enjoyed your stay, and look forward having you as our guests again when passing through our beautiful area.
PS: We hope the sight of the Orange River running quite high, was a bonus to your stay !!

Brunhilde

Waterfront Guesthouse & Venue
Hein D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D

Rustig en gemaklik.

Goeie diens met baie geriewe.

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Liewe Hein,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is bly jul het jul tydjie by ons geniet en ons vertrou dat jul heerlik ontspan het.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete,

Waterfront Guesthouse & Venue
Karin L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Fantasties.

Beste diens ooit. Met aankoms het ons heerlike afval geëet, braaipakkies gekry en self gebraai en 'n heerlike ontbyt geniet. Baie dankie.

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Hi Karin
Vreeslik baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dat jul die tyd neem om 'n boodskap te skryf.
Ons hoop jul het al die Kalahari etes geniet. Dit was heerlik om jul te huisves. Kom kuier gerus weer.
Groete
Waterfront span

Waterfront Guesthouse & Venue
Riaan P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Waterfront Guestfarm en Venue beslis die moeite werd om te besoek.

Baie dankie vir `n heerlike tyd by Waterfront Gastehuis. Julle pragtige Venue, kamers en vriendelike personeel maak dat mens dadelik tuis voel. Dankie ook vir die heerlike ontbyt! Julle sal ons beslis weer sien.

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Hi Riaan,
Was heerlik om jul te huisves. Dit was net so vinnig.
Ons vertrou jul het Namibia vreeslik baie geniet.
Baie dankie vir die resensie.
Ons hoop om jul weer te sien.

Waterfront Guesthouse & Venue
Christine V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Fantasties!

Sien uit daarna om weer daar te kuier. Jy kom daar aan as 'n gas en gaan as n vriend! Geen moeite is te veel nie. Skoon,netjies, stil en die kos is fantasies!

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Hi Christine,
Baie baie dankie vir jou 'review'.
Dit was lekker om julle hier te he! Volgende keer moet jul in die somer kom kuier dan kan die girls bietjie meer op die rivier baljaar en langer arkie ry!
Ons sien uit om julle weer hier te he!
Waterfront Groete,

Waterfront Guesthouse & Venue
Wichard N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wichard N

Baie lekker en ontspannend.

Lekker rustig en goeie diens en kos.

At V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At V

Twee nagte se slaap langs die groot rivier.

Die Waterfront Guesthouse is 'n baie netjiese plek, Maandag aandete uit die boek uit.

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Hi At,

Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Ons is bly u het u kuier by ons genie.
Ons sien uit om u weer te verwelkom, die keer in die somer vir 'n heerlike 'cruise.

Waterfront Guesthouse & Venue
Francois G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois G

Teleurgestel.

Gasheer baie aangenaam, gasvrou kort 'n vakansie, gee bevele aan personeel terwyl sy in gesprek is met jou. Kamers baie skoon en netjies, kamerdeur moet reggestel word en toiletdeur te klein vir deuropening. Bed baie goed, asook die stort. Personeel kort goeie opleiding en finesse. Ontbyt die groot teleurstelling. Eers geen koffie, toe koue koffie, toe flóú koffie, ondrinkbaar. Personeel argumenteer hieroor instede daarvan om dit reg the stel! Spek kliphard, eier glad nie wat bestel is nie, konfyt in klein kommersiële pakkies, lekker tuisgemaakte konfyt ontbreek. Rit op rivier was baie aangenaam en onverwags. .

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Liewe Mr. en Me. Grobler
Baie dankie vir jul resensie. Ons is jammer dat u ervaring by ons negatief was, en ons vra om verskoning vir die aspekte wat daartoe bygedra het. Ons neem kennis van al die punte genoem en sal aksie neem om dit te verbeter. Ons vertrou dat u weer by ons sal kom kuier en dus 'n ander ondervinding sal hê.

Waterfront Guesthouse & Venue
Nic G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic G

Baie vriendelike mense en baie gasvry.

Pragtige ligging en baie stil, met 'n ongelooflike uitsig oor die rivier. Personeel is baie vriendelik.

Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer

Liewe Nic,
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dat jul die tyd geneem het om terugvoering te gee.
Ons is baie bly dat jul lekker gebly het hier langs die pragtige Oranje!
En ons gaan verbeter op die "cleanliness"
Ons hoop om jul weer te sien!
Groete,
Die Waterfont Span

Waterfront Guesthouse & Venue
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 232, , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhZjNjYWE5LTY1MWMtNDA1OC1iNWE4LTE3MzRhOGRkZTEzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Plot 232 Steenbok Ave 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.453034685999 21.270744366718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang