Waterfront Houseboats
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Quay-weg, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterfront Houseboats is in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad geleë. Dié unieke verblyf gee gaste die geleentheid om op die water te bly, saam met die robbe, visse en voëls.
Die huisboot bied selfsorgverblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die etenstafel kan afgeslaan word en in 'n dubbelbed vir 2 kinders omskep word. Buite is daar 'n dek met 'n sitarea.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huisboot is naby winkels, restaurante en aktiwiteite soos bootritte, helikoptertoere en die Cape Wheel geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ligging
- West Quay-weg, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Quay-weg, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap