Waterfront Stays 109

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterfront Stays 109 is 'n luukse woonstel in die veilige Juliette-kompleks op die waterrand in die hartjie van Kaapstad se V&A Waterfront. Die Juliette-kompleks is tussen die 5-ster One and Only Hotel en die Cape Grace Hotel geleë. Dit is die beste ligging om die natuurlike skoonheid van Kaapstad te geniet.

Waterfront Stays 109 het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het is 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, tuimeldroër, oond, stoof en mikrogolf. Die sitkamer het 2 slaapbanke, 'n satelliet plasma-TV met volledig DStv-kanale, 'n DVD-speler en WiFi. Die woonstel het 'n groot 'n stoep met sonstoele en 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n pragtige uitsig oor die kanaal en die Cape Grace Hotel.

Die woonstelle word eenkeer per week skoongemaak, maar meer dae kan op versoek gereël word. Gaste kan gebruik maak van enige van die 4 swembaddens en die gimnasium teen 'n nominale koste. Kelderparkeerplek met direkte toegang tot die gebou is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Waterfront Stays 109 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterfront Stays 109 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za