Ferreira Town Akkommodasie by Waterkant 26 Bachelors Flat | LekkeSlaap
+7

Waterkant 26 Bachelors Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstreet 26, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterkant 26 Bachelors Flat is geleë aan die seekant in Jeffreysbaai, stapafstand vanaf die hoofstrand, branderplankryplekke, supermarkte en restaurante. Die woonstel bied gerieflike akkommodasie vir 2 gaste.

Hierdie oopplan-selfsorgwoonstel is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en TV met DStv (bring asseblief jou eie dekodeerder). Badkamer met net stort. Dit is baie privaat.

Neem asseblief kennis: hierdie enkelwoonstel is aan die agterkant van die hoofhuis op dieselfde perseel wat apart verhuur word.

Ligging

  • Waterkantstreet 26, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstreet 26, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyM2YwMjc2LTRkYWItNDk5My04YjM2LWMyOGVkY2JiMzQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) Waterkantstreet 26 Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.039214 24.929734
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za