LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Waterkant 2A Suite

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Okt 2026 tot 10 Des 2026.
  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2A Waterkant Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Waterkant 2A Suite is 'n selfsorg-eenheid reg op die strand in Stillbaai-Wes, met ononderbroke uitsigte oor die see en hawe. Dit is ideaal vir paartjies en reisigers wat die skoonheid van die dorp wil verken.

Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste (2 volwassenes en 1 kind) en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Gaste het toegang tot 'n kindermatras vir ekstra slaapplek. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die binnenshuise braai sowel as parkering op die perseel. Dit is 'n ideale ligging vanwaar die skoonheid van Stillbaai verken kan word, en dit is naby winkels, restaurante en besienswaardighede geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hans V
Saam met lewensmaat
5.0
Naby alles en op die strand. Lekker gebly. Heerlik gebly. Stapafstand van hawe. Alles netjies en skoon. By die strand.
Okt 2026
George B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie wegkomgeleentheid dorp. Alles was netjies en goed geleë.
Okt 2026
Maria A
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die siel. Heerlik gebly! Met die klank van die see snags aan die slaap geraak.
Sep 2026
Renetta R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful living on the beach. Prime location. New, neat and modern decor. Cosy room and living area. (Parking place needs to be secure...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Alwine E
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Kan te enige tyd aanbeveel. Stunning plek! Netjies met pragtige uitsig. Alles wat nodig is vir kuier weg van die huis.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

FJ Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 2A Waterkant Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterkant 2A Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf R1 800
10 % AF
R1 800 R1 458
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 800
10 % AF
R1 800 R1 458
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
10 % AF
R1 800 R1 458
per nag (plek vir 3)
Bespreek

2A Waterkant Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b3aa7f490cea76617b239311226403a58082a0741f884b319b2a03a33ce7b8a16cf736fe0035b690db27bf2dd85c701025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 458 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 2A Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.383606840853 21.422353105803