Waterkant 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterkant 4 bied verblyf teen die strand met die branders wat sowat 50 m van die voordeur af breek! Vang vis, ry branderplank, baai in die son of geniet luilekker oomblikke by die braai buite.

Die hoof-eenheid (4A) het 2 kamers en 1 badkamer. Dit bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste (6 gaste kan geakkommodeer word mits dit vooraf gereël word). Kosmaakgeriewe sluit 'n stoof, konveksie-oond en mikrogolfoond in. Alle beddegoed, handdoeke, breekware en eetgerei word voorsien. Daar is ook 'n wasmasjien. 'n Fooi van R40 word vir koppeling van DStv gehef. Gratis WiFi word voorsien.

Die enkelwoonstel (4B) bied slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders. Daar is 2 dubbelbeddens in die kamer en 'n ekstra bed in die kombuis-area. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, oondjie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel in die kombuis. Die en suite-badkamer het 'n stort. Alle handdoeke en linne word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis- en sitarea Daar is 'n platskerm-TV in die slaapkamer. Bring asseblief jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Gaste kan die privaat deurgang na die strand gebruik. 'n Binnebraai is beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterkant 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za