- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterkant 4A en 4B is selfsorg-strandeenhede in Jeffreysbaai, net 50 meter van die kus af geleë. Beide eenhede bied maklike toegang tot die strand vir swem, branderplankry, visvang of ontspanning by die buitebraai.
Waterkant 4A bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die sitkamer het 'n driekwartbed. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoofplaat, klein oond en mikrogolfoond, en alle beddegoed, handdoeke, eetgerei en breekware word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Waterkant 4B bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die TV-kamer het nog 'n dubbelbed, en 'n enkelbed slegs vir kinders is in die kombuisarea. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, klein oond, eetgerei, breekware en 'n eetkamertafel. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gratis WiFi is beskikbaar.
Albei eenhede het toegang tot 'n privaat gang wat na die strand lei, en parkeerplek van die straat af word voorsien.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Fien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang